Page 1 of 1

Paar sonsondergang fotos by my werk

Posted: Mon Jun 02, 2014 7:36 pm
by Blackie Swart
Hier is so n paar sonsondegang fotos wat ek geneem het in die oilivelde in Saudi Arabie. Net weereens n bewys dat ons Hemelse vader se skeppings werke is alles meester werke.
Groete
Blackie

Re: Paar sonsondergang fotos by my werk

Posted: Mon Jun 02, 2014 7:42 pm
by Pvdw
Baie mooi. Snaaks genoeg is die kontras van die mens gemaakte bore die ding wat die fotos so besonders maak. Daarsonder sou dit vir my net gewone son ondergang/opkoms oor die see gewees het.

Die laaste foto is egter pragtag sonder die mens gemaakte items

Re: Paar sonsondergang fotos by my werk

Posted: Tue Jun 03, 2014 11:53 am
by Johan Reyneke
Puik en baie mooi fotos.
Net so om te besef hoe klein die mens werklik is

Re: Paar sonsondergang fotos by my werk

Posted: Tue Jun 03, 2014 11:57 am
by VdWalt
Baie mooi!

Re: Paar sonsondergang fotos by my werk

Posted: Tue Jun 03, 2014 3:55 pm
by theedge
Baie mooi maat dankie vir die deel