Page 1 of 1
so paar fotos van jagte by Abanakwe Hunting safaris
Posted: Tue Jun 03, 2014 2:30 pm
by william007
Goeie dag mense hier is maar net so paar fotos van Abanakwe hunting Safaris met kliente en wild wat gejag is.
Altyd so lekker om sam die manne tyd in die veld te spandeer en sien hoe die manne die natuur geniet
Re: so paar fotos van jagte by Abanakwe Hunting safaris
Posted: Tue Jun 03, 2014 2:45 pm
by william007
Dis van jagte op kliprant niewoudville vredendal
Re: so paar fotos van jagte by Abanakwe Hunting safaris
Posted: Tue Jun 03, 2014 2:50 pm
by william007
altyd lekker
Re: so paar fotos van jagte by Abanakwe Hunting safaris
Posted: Tue Jun 03, 2014 3:01 pm
by Armand Steenkamp
Lekker man William! Darm maar mooi wereld! Ek was op n tyd by n BBM groep met die naam Abanakwe hunting of so iets.
Groetnis
Re: so paar fotos van jagte by Abanakwe Hunting safaris
Posted: Tue Jun 03, 2014 3:14 pm
by william007
hello Armand ja het julle by die lapa gekuier en gebraai ek en my skoonpa maak altyd die kos daar vir die kliente ,dis reg ja BBm kom baie daar by ons ,dit is net n wereld op sy eie
Re: so paar fotos van jagte by Abanakwe Hunting safaris
Posted: Tue Jun 03, 2014 3:16 pm
by william007
abanakwe hunting safaris is my besigheid en dan loszand game farm is ons ander besigheid