Page 1 of 1

Abanakwe en Loszand game farm

Posted: Tue Jun 03, 2014 3:26 pm
by william007
Hier is maar net hoe die geriewe lyk waar jagte en verblyf plaas vind sommer maar net so dat die mens kan sien hoe dit daar by ons lyk

Re: Abanakwe en Loszand game farm

Posted: Tue Jun 03, 2014 3:35 pm
by Jaco vdW
Sjoe dit lyk baie lekker!

Re: Abanakwe en Loszand game farm

Posted: Tue Jun 03, 2014 3:38 pm
by william007
dis die akkomodasie

Re: Abanakwe en Loszand game farm

Posted: Tue Jun 03, 2014 3:42 pm
by william007
En dis hoe dit lyk daar

Re: Abanakwe en Loszand game farm

Posted: Thu Jun 05, 2014 7:11 pm
by tgg
Daai akkomodasie en Huis is dan Willem van Zyl se Mensieskraal op Nieuwoudtville.

Het jy nie dalk deurmekaar geraak met die foto,s nie van jou verskillende jag plekke nie

Re: Abanakwe en Loszand game farm

Posted: Fri Jun 06, 2014 1:35 pm
by william007
ons het die konsesie daar val onder abanakwe safari doen al die jagte daar vir 2 jaar nou

Re: Abanakwe en Loszand game farm

Posted: Fri Jun 06, 2014 1:44 pm
by william007
En wie dink jy onderhou die plaas en die huis

Re: Abanakwe en Loszand game farm

Posted: Fri Jun 06, 2014 6:19 pm
by tgg
.