Page 1 of 1

Husqvarna 8mm Mauser

Posted: Wed Jun 04, 2014 2:46 pm
by Jarques86
finally dit reg gekry om photos op te laai baie dankie Len.

Derde generasie erfstuk!is my trots!

Re: Husqvarna 8mm Mauser

Posted: Wed Jun 04, 2014 4:54 pm
by vriell
Baie netjies ! Scope hom en gebruik hom soos hy in sy verlede gebruik was....lekker geweer en kaliber.Laat die bokke val !!

Re: Husqvarna 8mm Mauser

Posted: Wed Jun 04, 2014 4:56 pm
by Jarques86
Dankie Len

Re: Husqvarna 8mm Mauser

Posted: Sat Jun 07, 2014 8:18 pm
by Kalahari Pretorius
Dagse' Jarques86, daardie 8mil lyk of hy vleis huis toe wil bring....... Luister fyn en jy sal hom hoor praat. Mooi loop Kalahari