Buffel koei jag 4-8 Junie 2014
Posted: Mon Jun 09, 2014 1:04 pm
Ek was bevooreg gewees om 5 manne te vat om hulle eerste grootwild jag te doen. Die teiken was buffel koeie in grootwild area en ja ons het die anger gevaarlike wild ook om ons gehad. Ons het toe net 2 koeie geskiet die jag was baie moeliker as verwag daar is 'n groep van leeus op die plaas en 20 wildehoonde het ook besluit om die paartytjie te ontwrig saamgepaard met die koue weer en ons was aan vir 'n harde jag. Maar die manne het dit gate uit geniet die kans om saam met die groot pote en skerp tande te jag langs die wildtuin was 'n ondervinding wat hulle nooit sal vergeet nie.
Ek gooi so paar fotos met bietjie komentaar.
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/DSCF2709_zpsae2c5b98.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/100_2132_zps8d0da199.jpg
Donderdag het die kwik tot 36 gegaan en die 4 jong bulle het die regte idee gehad.
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/100_2109_zps2ff87939.jpg
Gewere inskiet.
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/100_2111_zps13a1674a.jpg
Die 450 Rigby praat mooi.
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/100_2118_zpscd0ad8e6.jpg
Presies wat ons soek en dit is vars.
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/100_2138_zps2ca0611c.jpg
Wag in spanning vir die regte een om vir ons 'n skoot te gee.
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/100_2143_zps0cf07231.jpg
375 H&H Barnes TSX perfekte harstkoot en sy het net 80 meter gehardloop en dood neergeval sy het ook nie gebulk nie. Die glimlag se dit alles.
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/100_2148_zpsa5172fe9.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/DSCF2691_zps95c62fdb.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/100_2157_zpsb85be615.jpg
Paar jagters was agter buffel koeie aan en het hulle gesien maar nie 'n skoot ingekry oppad terug is daar toe leeu spore bo-oor hulle spore, lyk nie of hulle die enigstes was wat die buffels gejag het nie. Die middag het die leeus toe gewen en het een koei en kalf platgetrek.
Ek kon ongelukkig nie foto van die leeus op die buffel karkas kry nie hulle het te vinnig weggesluip maar dit was iets om te sien.
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/DSCF2726_zps5bc952b4.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/100_2155_zps84a3a336.jpg
Daar is 3 jagluiperds wat om die lodge bly hulle is nie mak nie maar gewoond aan mense, bly maar daar rond, jag vir hulle self en kom kyk af en toe wat afgelaai word by die slagplek.
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/DSCF2718_zps3ea8497e.jpg
Een van die jong leeus.
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/DSCF2753_zpse0dfd103.jpg
Die bulle was baie makliker om te sien en het vir ons kans gegee om te kyk en foto te neem baie rustiger as die koeie en kallers wat seker nie so bekomerd is oor die leeus en wildehonde.
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/100_2161_zps188308b3.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/100_2122_zps33ec2987.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/046_zps3ed758af.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/045_zps69e3113b.jpg
Waar anders gaan jy so kan jag tussen die ander groot pote in Suid Afrika?
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/065_zps97e1fa48.jpg
Bosveld televisie op sy beste.
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/DSCF2772_zps20dffd21.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/DSCF2775_zps84696742.jpg
Die 458 win mag het gepraat en op die laaste middag die prag koei omgedop.
Die manne wat nie hulle koeie gekry het beplan klaar weer om later die jaar te gaan dit was regtig 'n baie spesiale paar dae in die veld en in die kamp.