Page 1 of 1

Eerste Gemmies

Posted: Mon Jun 09, 2014 2:40 pm
by hennief
Middag ouens

Het lassweek die voorreg gehad om 'n paar kliente en vriende Uppington toe te vat vir 'n gemsbokjag op my swarrie se plaas. Baie trots op my eerste gemmies!
IMG_20140601_120033.jpg
IMG_20140602_152813.jpg
Groetnis

Hennie

Re: Eerste Gemmies

Posted: Mon Jun 09, 2014 2:48 pm
by jamalley
Mooi gedoen, lekker vleis daai

Re: Eerste Gemmies

Posted: Mon Jun 09, 2014 2:55 pm
by Gawie(13mm)
Skote!!!.
Die slagters in die Paarl werk oortyd.

Re: Eerste Gemmies

Posted: Mon Jun 09, 2014 3:42 pm
by Jonie
Ai DAAI ROOI KALAHARI SAND MAAK MY SOMMER KOORSIG. nETJIES GEDOEN

GROETE
JONIE

Re: Eerste Gemmies

Posted: Wed Jun 11, 2014 10:31 am
by OupaZA
Baie netjies... watter geweer en koels het jy mee geskiet?

Mooi skoote!!

Groete

Re: Eerste Gemmies

Posted: Wed Jun 11, 2014 11:02 am
by hennief
Dankie, het geskiet met Tikka 300 WM met 180gn Nosler Accubond

Re: Eerste Gemmies

Posted: Wed Jun 11, 2014 12:09 pm
by Roger
Knap gedaan!