Page 1 of 1

Onvergeetlike jag!!

Posted: Tue Jun 17, 2014 7:19 pm
by marno
Naand manne. Ek het ñ onvergeetlike jag gehad saam met great pelle die naweek. Die Here was goed vir my gewees. Ek het my eerste bontebok, gemsbok en rooi ribbok gekry. My ribbok het Rowland Ward gemaak so hy word ge-shoulder mount. Kimberley area is bitter mooi. Dit was my eerste keer dat ek daai rigting gejag het.

Groetnis
Marno

Re: Onvergeetlike jag!!

Posted: Tue Jun 17, 2014 7:25 pm
by James Wilson
Magtig!! Goeie werk!

Re: Onvergeetlike jag!!

Posted: Tue Jun 17, 2014 7:36 pm
by JPS
Baie netjies Marno

Re: Onvergeetlike jag!!

Posted: Tue Jun 17, 2014 7:37 pm
by DWB
Weereens baie geluk mater! Welgedaan

Re: Onvergeetlike jag!!

Posted: Tue Jun 17, 2014 7:40 pm
by vriell
Eisch ! Gelukkige bogger....Mooi so !

Re: Onvergeetlike jag!!

Posted: Tue Jun 17, 2014 7:48 pm
by PWV
Goeie werk, Marno!!!

Re: Onvergeetlike jag!!

Posted: Tue Jun 17, 2014 8:49 pm
by theedge
Maat baie mooi geluk

Re: Onvergeetlike jag!!

Posted: Tue Jun 17, 2014 9:04 pm
by Andrew Leigh
Great stuff Marno. Ons is flippin trots op jou.

Re: Onvergeetlike jag!!

Posted: Tue Jun 17, 2014 9:15 pm
by Ian
Baie mooi Marno

Jy is 'n baie gelukkige man om 'n Bontebok te kon skiet. Ek droom nog om so 'n bok te kan skiet.
Ek ry more oggend Tolwe se wêreld toe om daai grey Ghost te gaan soek vir vyf dae. Hou duimvas asb.


Mooi gedoen

Re: Onvergeetlike jag!!

Posted: Tue Jun 17, 2014 9:21 pm
by win270
Mooi, Marno!! Vertel gerus ook oor die kaliber, ammunisie, afstande en teleskoop.

Re: Onvergeetlike jag!!

Posted: Wed Jun 18, 2014 9:29 am
by FCLoretz
Geluk Marno,

Dit is voorwaar mooi en 'n voorreg.

Re: Onvergeetlike jag!!

Posted: Wed Jun 18, 2014 9:43 am
by Reggie Gerber
Marno baie geluk man

Mooi diere en fotos.

Groete

Re: Onvergeetlike jag!!

Posted: Wed Jun 18, 2014 10:52 am
by william007
baie geluk lyk sommer lekker

Re: Onvergeetlike jag!!

Posted: Wed Jun 18, 2014 11:01 am
by G-force
Baie nice bokke daai,geluk maat.

Re: Onvergeetlike jag!!

Posted: Wed Jun 18, 2014 11:13 am
by marno
Baie dankie manne. Ek waardeer dit baie.

Die gemsbok en bontebok is met my 7mm Rem Mag geskiet met 150gr Barnes TTSX en spoed van 2980fps.

Die ribbok is met my 22-250 geskiet met 55gr vmax en spoed van 3624fps.

Die gemsbok en ribbok is in die berge geskiet so dit was nogal ñ storie om die gemsbok daar af te kry maar uit en uit die moeite werd.

Re: Onvergeetlike jag!!

Posted: Wed Jun 18, 2014 9:22 pm
by Hilux01
Goeie werk Marno

Re: Onvergeetlike jag!!

Posted: Thu Jun 19, 2014 7:04 am
by BRNO (Pierre)
marno wrote:Die gemsbok en ribbok is in die berge geskiet so dit was nogal ñ storie om die gemsbok daar af te kry maar uit en uit die moeite werd.
Baie geluk Marno. Mooi bokke.

Ek wou nou net kom vra hoe lekker was dit om daai gemsbok teen die kliprante en swarthak op die bakkie te kry. Uit persoonlike ondervinding weet ek as jy kan, skiet jy hom liewers nader aan die pad ;), maar dit is darrem flippen mooi as hulle so in die rante loop, en jy trek hom net daar plat.

Re: Onvergeetlike jag!!

Posted: Thu Jun 19, 2014 7:48 am
by Marc
Geluk Marno !

Re: Onvergeetlike jag!!

Posted: Thu Jun 19, 2014 7:55 am
by Frederik
Netjies gedoen nie gedink 'n mens kan Bontebokke daar skiet nie nou iets nuut geleer.

Re: Onvergeetlike jag!!

Posted: Thu Jun 19, 2014 9:31 am
by Roger
Baie geluk!

Re: Onvergeetlike jag!!

Posted: Thu Jun 19, 2014 12:01 pm
by marno
BRNO (Pierre) wrote:
marno wrote:Die gemsbok en ribbok is in die berge geskiet so dit was nogal ñ storie om die gemsbok daar af te kry maar uit en uit die moeite werd.
Baie geluk Marno. Mooi bokke.

Ek wou nou net kom vra hoe lekker was dit om daai gemsbok teen die kliprante en swarthak op die bakkie te kry. Uit persoonlike ondervinding weet ek as jy kan, skiet jy hom liewers nader aan die pad ;), maar dit is darrem flippen mooi as hulle so in die rante loop, en jy trek hom net daar plat.
HAHA dis baie waar ou maat. Die skelms wou nie nader aan die pad nie so toe gooi ek maar.