Page 1 of 1

Klient met sy eerste Sebra Abanakwe Hunting Safaris

Posted: Mon Jun 23, 2014 3:56 pm
by william007
Goeie dag maan wie het nou gedink n man se eie swaar sal nou jou klient wees.Hy wou graag sy eerste Sebra geskiet het.
Was op n baie nat koue saterdag veld was baie nat en dit was maar koud
Het vroeg die saterdag oggend begin jag en so by 9 uur die oggend op die sebras af gekom
Afstand was maar ver om dat ons nie regta baie skeiling gehad het nie en hy het toe die sebra op 310 meter mooi plat geskiet met n perfekte hart skoot
Sebra het so 150 meter gehardloop waar hy dood neer geslaan het
Baie geluk ou Barry met jou eerste sebra

groete Abanakwe