Page 1 of 1

2011 Plaas Brenhilda naby Waterpoort

Posted: Wed Jun 25, 2014 2:43 pm
by BennieO
More ry ons weer na die plaas toe, kan nie wag nie.

Re: 2011 Plaas Brenhilda naby Waterpoort

Posted: Wed Jun 25, 2014 2:44 pm
by BennieO
Nog so paar van Brenhilda.

Re: 2011 Plaas Brenhilda naby Waterpoort

Posted: Wed Jun 25, 2014 2:46 pm
by Frederik
Geniet dit

Re: 2011 Plaas Brenhilda naby Waterpoort

Posted: Wed Jun 25, 2014 3:26 pm
by Hilux01
Geniet hom Bennie

Het jy kontak besonderhede en hoe lyk die pryse daar?

Re: 2011 Plaas Brenhilda naby Waterpoort

Posted: Wed Jun 25, 2014 3:33 pm
by BennieO
Hilux01

Hierdie is nie eintlik 'n jag plaas nie, dis kennisse wat net elke jaar so paar bokke moet afhaal. Daar word nie andersins gejag nie. Die bokke is soos die man se kinders maar hy weet hulle word te veel. Hy verkies ook ons moet die vroulike diere uitskiet, dan is sy aanteel minder. Prys gesels/onderhandel ons maar so om die vuur.

Groete

Re: 2011 Plaas Brenhilda naby Waterpoort

Posted: Wed Jun 25, 2014 3:46 pm
by Hilux01
Dankie Bennie

Dit lyk lekker daar - geniet hom

Re: 2011 Plaas Brenhilda naby Waterpoort

Posted: Wed Jun 25, 2014 4:54 pm
by Biltong
Jy moet dit geniet Bennie. Hoop die CZ stel jou nie teleur nie.

Groete

Wicus.