Page 1 of 1

So paar mooi springbok ramme geskiet

Posted: Mon Jun 30, 2014 10:33 am
by william007
Daar in Garies se wereld baie mooi ramme

Re: So paar mooi springbok ramme geskiet

Posted: Mon Jun 30, 2014 10:37 am
by william007
mooi bokke vir daai wereld

Re: So paar mooi springbok ramme geskiet

Posted: Mon Jun 30, 2014 11:03 am
by Smiley
William007

Mooi bokke. Die skoot op die horing, het hy die bok laat le?

Re: So paar mooi springbok ramme geskiet

Posted: Mon Jun 30, 2014 11:33 am
by william007
Daai bok het vir ons laat bond staan.Toe die skoot klap het hy geval maar weer op gespring en hoog in die lug gespring en gehardloop en toe gaan staan hy net verder maar het toe weer skoot op hom gekry en hy het toe geval.

Maar gewoonlik sulke skote deur die horing laat die bok net val en n paar sek later vlieg hy op en hardloop so dis altyd baie belangrik om die bok dop te hou.