so biekie gejag saam Abanakwe in Williston

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

so biekie gejag saam Abanakwe in Williston

Post by william007 »

Het die naweek daar in die williston biekie gaan jag My klient wil swartspringbok en Eland gaan skiet het.
Dit maak dit lekker as jou Klient familie is ,Ons het n baie koue naweek gekies,die grade het gedraai hier na -2 toe en op 12 uur die middag was dit n volle 5 grade

Maar ons het nou nie dat die koue ons af sit nie ,het vroeg die saterdag oggend na n lekker ontbeid en warm koffie skiet baan toe net om te gaan kyk of die geweer reg is (308 SPS Remington leupold scope 150gr SST) toe ons dit klaar het is ons veld toe om die Eland te gaan soek

Ons het so by 10 uur n mooi swartspringbok gekry en besluit om hom te vat ,skoot klap en dis n mooi dood skoot.
fotos geneem en die man geluk gewens met sy eerste swartspringbok.

na so uur se ry het ons die Eland gekry en hy het besluit om hom te skiet skoot was om en by so 120 meter en het die eland perfek op die blad geskiet hy het net 20 meter gehardloop en gaan staan waar hy geval het

Sondag oggend het ons wakker geword met sneeu wat n lekker jag ,koud goeie skote en wonderlike geselskap
Dis die vriendelikste mense daai daar in williston .
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: so biekie gejag saam Abanakwe in Williston

Post by william007 »

Williston se wereld
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: so biekie gejag saam Abanakwe in Williston

Post by RUPERT »

William.Jy praat van 150gr SST wat gebruik was op die baan.Was die bokke ook met die SST geskiet?
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: so biekie gejag saam Abanakwe in Williston

Post by Hein (Haan) »

Mooi gedoen.
Kan sommer sien dit was lekker koud.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1985
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: so biekie gejag saam Abanakwe in Williston

Post by sako 30-06 »

Baie mooi foto's en mooi bokke.
Die eland se gesig het mooi kleure.
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: so biekie gejag saam Abanakwe in Williston

Post by FCLoretz »

Baie geluk.

Kan sien dit is baie koud daar.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: so biekie gejag saam Abanakwe in Williston

Post by win270 »

Ek dink tot die twee bokke was bly om verlos te word van die koue!! Goed gedoen, manne.
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: so biekie gejag saam Abanakwe in Williston

Post by william007 »

Hello Rupert ja die bokke is ook geskiet met die SST en die punte het baie goed gedoen
Op die springbok hartskoot het hy biekie gemors maar nie te veel nie
Maar op die Eland het hy baie baie goed gedoen dis nou jammer ek het nie foto gevat van daai karkas nie dit lyk of hy kopskoot geskiet is daar is n klein gatjie op blad en daar is niks bloed nie
die patroon gewig wat ons trug gekry het het mooi gemasroom met n gewig van 142gr behou

Ja nee manne dit was leeu koud ,het ontrent koud gekry en agter op die bakkie was dit baie koud
dit het amper gelyk of die koel kammer warmer was as buite
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: so biekie gejag saam Abanakwe in Williston

Post by william007 »

Baie dankie manne ,dit bly lekker
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: so biekie gejag saam Abanakwe in Williston

Post by theedge »

Fotos baie netjies maat - mooi gemaak
Wesson
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 95
Joined: Tue Jan 07, 2014 5:10 pm

Re: so biekie gejag saam Abanakwe in Williston

Post by Wesson »

Nice photos - looks cold!
Post Reply