Page 1 of 1
wag vir sportskut status?
Posted: Wed Jul 09, 2014 7:38 pm
by johans
manne ekt 2 handwapens,een is op vir selfverdediging en een vir geleentheid sportskiet.dan het ek een jaggeweer en n haelgeweer.eks toegewyde jagter en wag vir my sportskut kaartjie.ek moet nou aansoek doen vir n .22 lr en pompaksie,nou die vraag,moet ek wag dat my kaartjie kom voor ek my aansoek ingee of sal ek die 2 lisensies kry met die toegewyde jagter?
Re: wag vir sportskut status?
Posted: Wed Jul 09, 2014 7:44 pm
by PWV
.
Re: wag vir sportskut status?
Posted: Wed Jul 09, 2014 7:47 pm
by Pvdw
Johan help my nou hier asb. Vir watter kaartjie wag jy?
Re: wag vir sportskut status?
Posted: Wed Jul 09, 2014 7:58 pm
by Pvdw
Johan ek het onlangs my sportskiet stasus deur SA Jagters gedoen. Ek moes wag vir my bewys/sertifikaat van toegewyde status en dan ook my artikel 16. Dit moes ek saam met my aansoek indien vir my 2de .22 Daarsomder sou my aansoek verseker afgekeur word.
Hoe wil jy daai 22 onder jag motiveer??
Re: wag vir sportskut status?
Posted: Wed Jul 09, 2014 8:09 pm
by johans
Pvdw wrote:Johan help my nou hier asb. Vir watter kaartjie wag jy?
kaartjie of sertifikaat wat bewys ekt die sportskut status gedoen
Re: wag vir sportskut status?
Posted: Wed Jul 09, 2014 8:11 pm
by Pvdw
Soos hierbo gesĂȘ dink ek jy moet vir hom wag en as bewys aanheg by jou aansoek.
Re: wag vir sportskut status?
Posted: Wed Jul 09, 2014 8:13 pm
by johans
ek dink ook so,net nooit gedink ek sal so lank vir dit wag nie
Re: wag vir sportskut status?
Posted: Wed Jul 09, 2014 8:42 pm
by Pvdw
By wie het jy die kursus gedorn? Myne het 5 dae gevat na die eksamen.
Re: wag vir sportskut status?
Posted: Thu Jul 10, 2014 6:11 am
by ANDRIES
Johan kry by S A Jag endossemente om saam met jou aansoeke in te dien.
Re: wag vir sportskut status?
Posted: Thu Jul 10, 2014 8:36 am
by johans
Pvdw wrote:By wie het jy die kursus gedorn? Myne het 5 dae gevat na die eksamen.
ekt dit by vrystaat jagters gedoen
Re: wag vir sportskut status?
Posted: Thu Jul 10, 2014 8:52 am
by jamalley
Jy kan as Toegewyde Jagter vir beide daardie lisensies aanspoek doen. Jy wag seker vir jou Toegewyde Sportskut Sertifikaat, want jou Toegewyde Sportskut Status en nommer, gaan eers volgende jaar op jou nuwe lidmaatskap kaartjie verskyn.
Wat is jou lidnommer dan vind ek vir jou uit waarom jou sertifikaat nog nie uitgereik is nie.
Riaan Meintjes
Voorsitter Vrystaat Jagters