Page 1 of 1
Waterbok bul
Posted: Tue Jul 15, 2014 10:51 am
by OupaZA
Hier is my eerste waterbok wat ek naweek geskiet het... was weer 'n ongelooflike ervaring!
Baie dankbaar

Re: Waterbok bul
Posted: Tue Jul 15, 2014 10:57 am
by tripodmvr
Baie mooi bul en skoot op die blad. Sal mooi trofee wees
Re: Waterbok bul
Posted: Tue Jul 15, 2014 10:59 am
by Frikkiedbr
Wow mooi bokkie die, dankie vir die deel
Re: Waterbok bul
Posted: Tue Jul 15, 2014 11:46 am
by FCLoretz
Baie mooi,
Vertel ons nou die res van die storie ook asb.
Re: Waterbok bul
Posted: Tue Jul 15, 2014 11:53 am
by Varmint King
Lekker OupaZA, Dis n mooi bul dai...
Re: Waterbok bul
Posted: Tue Jul 15, 2014 12:02 pm
by Roger
Baie geluk met n baie mooi bul!
Re: Waterbok bul
Posted: Tue Jul 15, 2014 12:43 pm
by henried
Baie mooi.
Gaan jy die vleis gebruik?
Re: Waterbok bul
Posted: Tue Jul 15, 2014 3:25 pm
by Frederik
Dit is een van die bokke wat al lank op my lys is om te jag vir my trofee kamer.
Re: Waterbok bul
Posted: Tue Jul 15, 2014 3:49 pm
by JohannC
Dit is 'n baie mooi bulletjie en hulle maak mooi trofees.
Hoop die ou wat geslag het het sy storie geken.
Groete
Re: Waterbok bul
Posted: Tue Jul 15, 2014 5:49 pm
by JAGTERSREG-JRM
Daarsy geluk met n mooi kringat......altyd n goeie jag
Re: Waterbok bul
Posted: Tue Jul 15, 2014 6:45 pm
by Plaashaas
Geluk met die bul! Hoeveel duim? 32"?
Maklik van die lekkerste wildsvleis! Sny hom op vir die tafel/braai. Hy lyk ook nie vir my baie olierig nie.
Re: Waterbok bul
Posted: Wed Jul 16, 2014 8:23 am
by Hilux01
Geluk Oupa
Daai is prima vleis, myne het 132kg uitgeslag lekker growwe grein vleisie
Re: Waterbok bul
Posted: Wed Jul 16, 2014 8:27 am
by henried
Hilux01 wrote:Geluk Oupa
Daai is prima vleis, myne het 132kg uitgeslag lekker growwe grein vleisie
Wow! Dit is vleis nie karkas nie?
Re: Waterbok bul
Posted: Wed Jul 16, 2014 8:30 am
by Hilux01
Henrie, nee karkas was 132kg na so 5 dae in yskas (vel af)
Re: Waterbok bul
Posted: Wed Jul 16, 2014 11:39 am
by FrancoisW
Dis 'n mooi bul!! Waterbok is lekker vleis.
Re: Waterbok bul
Posted: Wed Jul 16, 2014 7:55 pm
by OupaZA
Baie dankie manne,
Hyt nie so lang horings nie, maar gaan hom 'n skull mount maak. Moet maar dis die eerste ene!
Groete
Emile
Re: Waterbok bul
Posted: Wed Jul 16, 2014 8:02 pm
by Flip Nel
Baie mooi, gaan ons 'n storie ook kry ?
Re: Waterbok bul
Posted: Wed Jul 16, 2014 8:04 pm
by henried
Scul cap....
http://theevolutionstore.com/modules/store/images/products/waterbuck-skull_9383_11367_1.jpg
Re: Waterbok bul
Posted: Mon Jul 21, 2014 2:30 pm
by dawiec
mooi kringat!
Re: Waterbok bul
Posted: Tue Jul 29, 2014 10:23 am
by Rappie
Scull mount vir die ene is n uitstekende keuse. Mooi.
Re: Waterbok bul
Posted: Tue Jul 29, 2014 1:32 pm
by Marc
Baie geluk !
Re: Waterbok bul
Posted: Mon Aug 04, 2014 11:58 am
by Wesson
Lovely Buck!