Page 1 of 1

NiteCore MT2A Flits Special R395 vir 260 Lumens

Posted: Thu Jul 17, 2014 11:17 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Hi Ouens

Ons het 'n special op die MT2A AA Battery flits vir slegs R395 loer gerus hier http://nitecoresa.co.za/home/nitecore-c ... 80-lumens/

Lekker koop ;D

Groete
Celesti

Re: MT2A Special R395 vir 260 Lumens

Posted: Thu Jul 17, 2014 11:18 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Indien julle sou wonder ons het die MT2A met die MT21A vervang want hy het 'n langer reik afstand as die MT2A.

Groetnis
Celesti

Re: NiteCore MT2A Flits Special R395 vir 260 Lumens

Posted: Wed Aug 06, 2014 2:14 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Special is nog aan ouens!

Re: NiteCore MT2A Flits Special R395 vir 260 Lumens

Posted: Fri Aug 08, 2014 11:02 am
by Robin
Hi Celesti

Kan jy my dalk sĂȘ wat is die reik afstand van die MT21A?

Groete

Re: NiteCore MT2A Flits Special R395 vir 260 Lumens

Posted: Sat Aug 09, 2014 11:53 am
by Celesti@NiteCoreSA
Hi Robin

Dankie dat jy ons gekontak het, onthou dis ons entry level flits

Vind sy spesifikasies aangeheg. Hoe die reik afstand bepaal word deur die standaard vereistes is die volgende:

Hulle sit die flits aan en loop dan met 'n lux meter in die middel van die beam profiel, waar die lux meter .025 lux registreer, is waar die afstand bepaal word.

Laat weet gerus as ons jou kan help met 'n bestelling.

Groetnis
Celesti

Re: NiteCore MT2A Flits Special R395 vir 260 Lumens

Posted: Sun Aug 10, 2014 11:08 am
by Celesti@NiteCoreSA
Dankie Henk geniet jou MT21A!

Re: NiteCore MT2A Flits Special R395 vir 260 Lumens

Posted: Mon Aug 11, 2014 5:29 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Nog so 'n paartjies in voorraad moet nie uitmis nie, hulle maak goeie geskenke:-)

Re: NiteCore MT2A Flits Special R395 vir 260 Lumens

Posted: Tue Aug 12, 2014 11:03 am
by Celesti@NiteCoreSA
Dankie Danie geniet hom!

Re: NiteCore MT2A Flits Special R395 vir 260 Lumens

Posted: Tue Aug 12, 2014 2:33 pm
by Askari
Celesti@NiteCoreSA wrote:Dankie Danie geniet hom!
8)

Re: NiteCore MT2A Flits Special R395 vir 260 Lumens

Posted: Mon Aug 18, 2014 5:42 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Ok manne daar is darem nog 'n paar oor:-)

Moet nie uitmis nie, dis lekker geskenke

Re: NiteCore MT2A Flits Special R395 vir 260 Lumens

Posted: Tue Nov 04, 2014 8:44 am
by Celesti@NiteCoreSA
Hi Manne

Die special is steeds aan vir Kersfees:-)

Re: NiteCore MT2A Flits Special R395 vir 260 Lumens

Posted: Tue Nov 04, 2014 9:18 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Dankie Dirk geniet jou flitse:-)