Page 1 of 1
die naweek weer biekie gejag Abanakwe hunting safaris
Posted: Mon Jul 21, 2014 11:54 am
by william007
het die naweek n paar kliente gevat op n jag Christo en sy Pa.
Was maar aan die koue kant gewees maar die manne het heel goed gedoen
Christo het n 400 meter skoot gegooi en die een springbok baie mooi blad skoot plat getrek met sy 30-06 180gr
Sy pa het met 243 geskiet en ook baie mooi geskiet.
Was baie lekker en dit was n plesier saam die manne in die veld te wees as ek net al dag sulke lekker kliente kan he
Re: die naweek weer biekie gejag Abanakwe hunting safaris
Posted: Mon Jul 21, 2014 11:56 am
by william007
Die bokke was sommer in baie goeie kondiesie in die knersvlakte lekker vet
Re: die naweek weer biekie gejag Abanakwe hunting safaris
Posted: Mon Jul 21, 2014 12:57 pm
by Werries1
Baie mooi.
Re: die naweek weer biekie gejag Abanakwe hunting safaris
Posted: Mon Jul 21, 2014 3:08 pm
by Wattlegrove
Baie mooi. Sommer jaloers.
Re: die naweek weer biekie gejag Abanakwe hunting safaris
Posted: Mon Jul 21, 2014 5:31 pm
by win270
Sjoe, maar daai bokke is omtrent vet!! Hulle vaar regtig goed daar in julle kontrei.
Re: die naweek weer biekie gejag Abanakwe hunting safaris
Posted: Mon Jul 21, 2014 8:04 pm
by tgg
Their horns have been trimmed abit
Re: die naweek weer biekie gejag Abanakwe hunting safaris
Posted: Tue Jul 22, 2014 7:37 am
by william007
Dankie manne ja nee hulle is sommer lekker vet kan nie glo hulle lyk so nie en daar is nie baie om te eet nie hahahaha.
Re: die naweek weer biekie gejag Abanakwe hunting safaris
Posted: Tue Jul 22, 2014 8:15 am
by Pappabeer
win270 wrote:Sjoe, maar daai bokke is omtrent vet!! Hulle vaar regtig goed daar in julle kontrei.
Regs agter op die eertse foto?

Re: die naweek weer biekie gejag Abanakwe hunting safaris
Posted: Tue Jul 29, 2014 10:15 am
by Rappie
Daai afhoring bok maak nou n unieke trofee.