Page 1 of 1

Verlede naweek saam met die "Ingelse" gejag.

Posted: Mon Jul 28, 2014 12:25 pm
by Dolf014
Verlede naweek was ek saam met 6 engelsmanne (wat gelukkig kan afrikaans praat) veld toe. Saam getrek uit Pretoria en Port Elizabeth. Die manne het mooi geskiet; 2 elande, koedoebul en hartbees. Robbie het amper gesterf van kort asem toe ons die koedoebul berg-af moes sleep. Gelukkig het broer Trevor tot sy redding gekom.
Die grappe en kampvuur stories was uit die boeke uit.

Re: Verlede naweek saam met die "Ingelse" gejag.

Posted: Mon Jul 28, 2014 12:30 pm
by Frederik
Lyk soos mooi wereld.

Re: Verlede naweek saam met die "Ingelse" gejag.

Posted: Mon Jul 28, 2014 3:49 pm
by Dolf014
Frederik; dit is naby Olifantshoek. Die bokke was mooi vet!!

Re: Verlede naweek saam met die "Ingelse" gejag.

Posted: Mon Jul 28, 2014 4:40 pm
by Frederik
Was nog nooit in daardie deel van die land nie maar sien dit is in die middel van nerens hou daarvan.

Re: Verlede naweek saam met die "Ingelse" gejag.

Posted: Mon Jul 28, 2014 5:17 pm
by tau
Dolf014 wrote:Frederik; dit is naby Olifantshoek. Die bokke was mooi vet!!
Tussen Olifantsfontein en Kuruman is daar so Kameeldoring area!!!!!!! My hart net daar verloor. Vrek mooi area.

Re: Verlede naweek saam met die "Ingelse" gejag.

Posted: Tue Jul 29, 2014 9:52 am
by Rappie
Lekker man, lekker! :)