Page 1 of 1
Quickload Files
Posted: Mon Jul 28, 2014 4:16 pm
by maxboostsa1
Kan enige iemand my asb. help met die nuutste Quickload files. Bullets, Powders en Cartridge?
Myne is V3.6 en het nie die 300AAC Blackout en die 338 Norma Mag op nie.
Re: Quickload Files
Posted: Mon Jul 28, 2014 8:02 pm
by maxboostsa1
Anybody?
Re: Quickload Files
Posted: Mon Jul 28, 2014 8:34 pm
by tripodmvr
Ek het ook V3.6 en hy het wel die 338 Norma Mag in sy databasis.
Re: Quickload Files
Posted: Mon Jul 28, 2014 9:04 pm
by maxboostsa1
tripodmvr wrote:Ek het ook V3.6 en hy het wel die 338 Norma Mag in sy databasis.
Ek PM oom. Dankie!
Re: Quickload Files
Posted: Tue Jul 29, 2014 2:13 pm
by Jaco123
300 AAC is in die kaliber file (V3,8).
Re: Quickload Files
Posted: Tue Jul 29, 2014 2:21 pm
by maxboostsa1
Baie dankie Jaco... wil jy nie ook sommer asb die bullet file ook hier sit nie dalk is daar iets nuut by wat ek nie het nie?
Re: Quickload Files
Posted: Tue Jul 29, 2014 3:11 pm
by Jaco123
Daar is 70 bullet files. Ek het nie dropbox nie. Ek kan dit vir jou email. Miskien het jy dalk dropbox om dit beskikbaar te maak vir die ander manne.
Re: Quickload Files
Posted: Tue Jul 29, 2014 3:13 pm
by Geno
Jaco,
Copy jou "bullets" folder in n zip file in. Behoort te werk.
Die een: C:\Users\Public\Documents\QuickLOAD\data\bullets
Sonie mail na
jeckol204@gmail.com dan doen ek dit.
Groete
Re: Quickload Files
Posted: Tue Jul 29, 2014 3:31 pm
by Jaco123
Kyk bietjie of hy reg is. Dankie Geno.
Re: Quickload Files
Posted: Tue Jul 29, 2014 3:37 pm
by Jaco123
Powders
Re: Quickload Files
Posted: Tue Jul 29, 2014 3:45 pm
by Geno
Hy werk 100% Jaco. Dankie!
Re: Quickload Files
Posted: Tue Jul 29, 2014 3:46 pm
by maxboostsa1
Hy is reg dankie....lyk of die Bullet files verskil in size