Page 1 of 1

Gratis Herlaaikursus - 2 Augustus - Hendrik van Rensburg

Posted: Tue Jul 29, 2014 10:06 am
by Safari Outdoor
Hi Manne

Gratis herlaaikursus deur Hendrik van Rensburg
Saterdag 2 Augustus
Welbedacht Wine Estate - Wellington
Tyd: 9:00-13:00
Bespreek by Lizette lizette@so.co.za of 0861114330

Hendrik se nuwe boek "The Accurate Chain" sal ook beskikbaar wees teen n spesiale prys van R300

Re: Gratis Herlaaikursus - 2 Augustus - Hendrik van Rensburg

Posted: Tue Jul 29, 2014 10:41 am
by martinf
Wanneer is Pretoria se beurt? :)

Re: Gratis Herlaaikursus - 2 Augustus - Hendrik van Rensburg

Posted: Tue Jul 29, 2014 11:20 am
by Eugene
Willem, dankie vir hierdie tipe geleenthede wat julle skep en reel!

Ongelukkig is raps te ver vir my, en ek glo paar ander manne ook, maar as daar so iets hier bo rond gereel word, sal ek dit beslis bywoon!

Re: Gratis Herlaaikursus - 2 Augustus - Hendrik van Rensburg

Posted: Tue Jul 29, 2014 11:40 am
by Hein (Haan)
Eugene wrote:Willem, dankie vir hierdie tipe geleenthede wat julle skep en reel!

Ongelukkig is raps te ver vir my, en ek glo paar ander manne ook, maar as daar so iets hier bo rond gereel word, sal ek dit beslis bywoon!
+1
Dankie ;)

Re: Gratis Herlaaikursus - 2 Augustus - Hendrik van Rensburg

Posted: Fri Aug 01, 2014 11:56 am
by paul
Wens ek.kon daar wees. Maar baie ver vir my. Moet laat weet as ek so iets kan reel in upington omgewing. Hier sal baie wees wat belamg sal stel. Groete paul

Re: Gratis Herlaaikursus - 2 Augustus - Hendrik van Rensburg

Posted: Fri Aug 01, 2014 5:39 pm
by Evert.243
is daar nog plek vir 2

Re: Gratis Herlaaikursus - 2 Augustus - Hendrik van Rensburg

Posted: Sun Aug 03, 2014 8:27 pm
by Johan04
Paul,bly jy in Upington?
Kontak my as jy wil,ek en nog n jongman van die dorp is besig om n kursus saam met Hendrik te reel vir die 19 en 20ste September,maw twee kursuse.
Daar is nog so 8 plekke oop.

Groete Johan

Re: Gratis Herlaaikursus - 2 Augustus - Hendrik van Rensburg

Posted: Mon Aug 04, 2014 8:22 am
by paul
Johan ek stel belang. Ons sal so 4 manne wees. Ek bly eindlik in Groblershoop. Groete paul