Weer so biekie gejag by Loszand game farm
Posted: Mon Aug 04, 2014 5:06 pm
Ons het die naweek so biekei n vredendal op haar springbok jag uit gevat op Loszand Game farm
Die weer was besonders lekker.
het saterdag oggend uit gegaan en n lekker jag gedoen en sommer net die natuur geniet
Sharonel het die pragtage ooi bok geskiet met 300 win mag op 330 meter pragtag hoe nek skoot
Baie geluk Sharonel