Page 1 of 1
So biekie biltong gaan haal die naweek garies
Posted: Mon Aug 11, 2014 11:25 pm
by william007
Goeie dag manne
Ek het die naweek so paar bokkies gaan skiet daar in Garies se wereld heerlike dag gewees die weer was super gewees
Het met 308 en 243 Howa geskiet met 150gr SST en 58gr Zobies
Was net lekker om weer in die veld te wees.
Re: So biekie biltong gaan haal die naweek garies
Posted: Tue Aug 12, 2014 8:07 am
by vriell
Netjies !!!
Re: So biekie biltong gaan haal die naweek garies
Posted: Tue Aug 12, 2014 8:32 am
by Riebeeker
Netjies, daai veld rondom Garies sal ek op enige foto herken.
Re: So biekie biltong gaan haal die naweek garies
Posted: Tue Aug 12, 2014 8:40 am
by Chevvy SS
Draadbakleier se dag het gekom!
Re: So biekie biltong gaan haal die naweek garies
Posted: Tue Aug 12, 2014 6:17 pm
by Blackie Swart
Naand Willium007. Gaan julle nog verder die jaar laat skiet.Bokke se kondisie lyk baie goed. Ek vlieg die 17de Suid Afrika toe terug. Wil kyk of ek iewers vroeg in volgende maand paar biltong bokke vir die huis kan skiet. Is dit jou plaas waar jy gaan jag?. Mooi gegooi daar.
Groete
Blackie
Re: So biekie biltong gaan haal die naweek garies
Posted: Tue Aug 12, 2014 10:30 pm
by william007
Hello Blackie , ons skiet sommer so biekie vir die slag kammer vir biltong verkope.
Ons is tans vol bespreek met die jagte hier by ons ,maar ek kan vir jou uit vind het nog konsesie op calvinia ens ,ek sal hoor of daar nog iets beskikbaar is
Nee dis nie op my plaas nie dis ook konsesie wat ek het op die plaas.
Ek gaan jou op hoogte hou sodra ek iets vir jou het gaan probeer uit vind vir jou voor die 17 de
Baie dankie ,ja die bokke lyk baie goed hulle is sommer lekker vet.
Re: So biekie biltong gaan haal die naweek garies
Posted: Wed Aug 13, 2014 12:55 pm
by Blackie Swart
Middag Willium007. Dankie vir die laat weet. Ek het darm n plekkie gekry waar ek n paar bokkies kan gaan skiet. Sal definitief op n trip daar by julle n draai kom maak.
Groete
Blackie
Re: So biekie biltong gaan haal die naweek garies
Posted: Thu Aug 14, 2014 7:34 am
by william007
Hello Blackie
Oky ek is bly jy het reg gekom ,ja jy is altyd welkom
Geniet die jag en lekker skiet
Groete