Page 1 of 1

EEn vir die muur

Posted: Mon Aug 18, 2014 4:24 pm
by william007
Het die mooi duiker raak geloop
Sy horings is net mooi 4 1/2 duim

Re: EEn vir die muur

Posted: Tue Aug 19, 2014 10:05 pm
by theedge
Netjie maat - geluk

Re: EEn vir die muur

Posted: Wed Aug 20, 2014 7:36 am
by william007
Baie dankie

Re: EEn vir die muur

Posted: Wed Aug 20, 2014 1:02 pm
by Kalaharihunter
Baie mooi William.

Hoe het die veld skiet gegaan. Ek glo dit moes baie mooi daar tussen die berge / waterfal gewees het. Wie het toe gewen en hoe het die 375 Ruger gevaar?

Groete

Re: EEn vir die muur

Posted: Wed Aug 20, 2014 2:05 pm
by william007
Dit was baie lekker glad nie maklik nie maar gesukkel,ja dit was baie mooi.
nee die 375 het dit toe nie gemaak nie ringe het los gekom vrydag op die baan en toe die scope beskadig toe moes ek maar die 308 vat,maar was lekker.

Re: EEn vir die muur

Posted: Wed Aug 20, 2014 5:55 pm
by Kalaharihunter
Ai, It is never good news to hear when someone's equipment gets damaged. How did the rings come loose and what damage is there to your scope. Is it repairable?

P.s. Have you received your new NF yet?

Regards

Re: EEn vir die muur

Posted: Thu Aug 21, 2014 7:35 am
by william007
die ringe het sekker los gekom van recoil of was net nie goed genoeg vas nie kan nie se nie
Die scope werk nog wys jou net wat se goeie scope is Rudolph maar hy is baie erg gebuig in die buis.

Nee ek wag nog vir hom

Re: EEn vir die muur

Posted: Thu Aug 21, 2014 10:59 am
by Kalaharihunter
Sh-t happens sometimes. Sorry to hear about the damage, just hope you use better rings next time? What / which NF did you order?

Regards

Re: EEn vir die muur

Posted: Thu Aug 21, 2014 2:31 pm
by william007
ja dit gebeur ,maar nou ja wat kan ons maak.
ek ky na big bore scope 1-5x20 maar besluit nog

Re: EEn vir die muur

Posted: Fri Aug 22, 2014 9:24 pm
by tgg
gaan jy dit mount

Re: EEn vir die muur

Posted: Mon Aug 25, 2014 7:29 am
by william007
jip

Re: EEn vir die muur

Posted: Mon Aug 25, 2014 8:24 pm
by tgg
innie nag geskiet

Re: EEn vir die muur

Posted: Tue Aug 26, 2014 7:42 am
by william007
sy kop is stukkend geskiet dis hoekom ek nog een deur die dag gaan skiet het as jy op die ander fotos kyk,om sy kop te vat.

Re: EEn vir die muur

Posted: Tue Aug 26, 2014 5:53 pm
by tgg
watter ander foto,s, watter ander bok

Re: EEn vir die muur

Posted: Tue Aug 26, 2014 9:06 pm
by william007
Kyk by die ander post wat ek op gesit het van Garie jag naweek dit was nou die naweek wat verby is

Re: EEn vir die muur

Posted: Tue Aug 26, 2014 9:11 pm
by william007
Hier is die ander bokke