Page 1 of 1

Aansoek vir Haelgeweer

Posted: Wed Aug 20, 2014 8:07 am
by Rooster1089
Hallo Almal,

Ek wil aansoek doen vir 'n enkel skoot 12br haelgeweer.
Die geweer is op my pa se naam en hy het nog die groen kaart lisensie vir hom.
Wat het ek als nodig vir die lisensie aansoek en hoe doen ek die motiveering?
Ek hoor ook daar is iets soos 2 soorte aansoeke, sport en jag?
Ek wil net gaan duiwe en so skiet as ons plaas toe gaan?

Ek hoor graag.

Dankie

Re: Aansoek vir Haelgeweer

Posted: Wed Aug 20, 2014 8:24 am
by NEGE3
Sien die meeste ouens kom reg om die wapens vir Geleentheid Sportskiet te motiveer.

Re: Aansoek vir Haelgeweer

Posted: Wed Aug 20, 2014 9:43 am
by Eugene
Rooster, dis nie werklik dood moeilik om dit self te doen nie, maar om jouself baie frustrasie te spaar, PM vir Jagtersregmotivering hier op die forum, betaal sy minimale fooi en laat hy jou help. Dis baie makliker en vinniger so! ;)

Re: Aansoek vir Haelgeweer

Posted: Wed Aug 20, 2014 11:12 pm
by LongWolf
Eugene wrote:Rooster, dis nie werklik dood moeilik om dit self te doen nie, maar om jouself baie frustrasie te spaar, PM vir Jagtersregmotivering hier op die forum, betaal sy minimale fooi en laat hy jou help. Dis baie makliker en vinniger so! ;)

+ 1