2014 Jag Garies
Posted: Mon Aug 25, 2014 9:54 am
goeie dag mense
het die naweek weer so biekie biltong gaan maak daar in Garies se wereld.
weer was heel lekker gewees het so wind gewaai van die ooste af maar het nie baie gepla nie
Jaco het sy eerste volstruis gaan skiet ,en het sommer weer n trofee duiker raak geloop
Kierrie hetook haar eerste steenbok geskiet vir die muur
Skote was maar ver op die springbokke maar die 243 win met 75gr V Max het die taak goed gedoen
Ons het die donderdag aand vetrek na die plaas toe was so 2 ure se ry hier van vredendal af ,het vrydag oggend vroeg begin jag in die sand duine daar teen die see by groenrivier vir die volstruise hier teen 12 uur die middag het ons darem al so 8 voels plat.
ons het toe saterdag oggend begin jag vir springbokke en het ook baie goed af geloop met nog n trofee duiker en steenbok wat verby gekom het
Was baie lekker en die natuur lyk super met al die mooi blomme hier in die namakwa land