As daar manne is wat lus is vir n wegbreek naweek en belang stel in Tarentaal,Fisant,Duiwe skiet laat weet my hier is baie voels en lekker verblyf in n wildskamp. My nommer is 0825744651 kontak my gerus vir meer besonderhede.
Groete
Voel jag geleentheid
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Voel jag geleentheid
Waar in die Wêreld is jy?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
bokbal
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Sun Dec 02, 2012 7:21 pm
Re: Voel jag geleentheid
Sorry manne hier naby Ventersbug in die Vrystaat
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Voel jag geleentheid
Voëljag seisoen vir Vrystaat - 1Mei tot 31 Augustus van 'n jaar en jy moet lisensie hê.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Voel jag geleentheid
voels maak nou gereed vir broei as jy hulle nou skiet is daar baie minder vogende seisoen
-
Jakkie
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Mon Nov 10, 2014 8:30 am
Re: Voel jag geleentheid
Dit klink wragtig na n lekker outing. Het so ruk terug in springs gaan duiwe skiet... Rondtes loop maar vinnig as mens nie genoeg bring nie.