Page 1 of 1

loop n varkie in my .375 vas

Posted: Tue Sep 30, 2014 10:35 am
by Roger
Ek het gou vinnig die naweek by n klient n draai gaan maak toe se hy ek moet n roer saam bring.

Uiteinde van die saak, die varkie geskiet met my Howa .375Ruger met 270gr Hornady rondte, so 120m weg.

Re: loop n varkie in my .375 vas

Posted: Tue Sep 30, 2014 10:43 am
by Capt. Yoda
Varkie se jy?
Baie mooi vark daai Roger

Re: loop n varkie in my .375 vas

Posted: Tue Sep 30, 2014 11:02 am
by Daneel
Geluk Roger.
Daai is nie elke dag se varkie nie.

Re: loop n varkie in my .375 vas

Posted: Tue Sep 30, 2014 11:08 am
by Kallie Fernhout
Defnitief nie net n varkie nie dus n vettie

Re: loop n varkie in my .375 vas

Posted: Tue Sep 30, 2014 11:11 am
by Roger
Baie dankie.

Dis nou twee jaar in n ry wat ek so gelukkig is, dieselfde roer en rondte. Afstand ook amper :-)

Hier is laas jaar Mei sn..

Re: loop n varkie in my .375 vas

Posted: Tue Sep 30, 2014 11:28 am
by Reggie Gerber
Mooi vark en mooi Foto Roger

Baie geluk

Re: loop n varkie in my .375 vas

Posted: Tue Sep 30, 2014 11:31 am
by Roger
Reggie Gerber wrote:Mooi vark en mooi Foto Roger

Baie geluk
Dankie Reggie!

Re: loop n varkie in my .375 vas

Posted: Tue Sep 30, 2014 11:35 am
by Speen
Mooi Varke. Sal nooit kla oor sulke gelukkie nie!!

Re: loop n varkie in my .375 vas

Posted: Tue Sep 30, 2014 11:36 am
by FCLoretz
Mooi Roger,

Baie geluk met jou varkie

Re: loop n varkie in my .375 vas

Posted: Thu Oct 02, 2014 11:52 am
by ROBBIE1
Wraggies n mooi "varkietjie" daai Rodger, geluk man.

Re: loop n varkie in my .375 vas

Posted: Thu Oct 02, 2014 11:54 am
by Roger
Dankie julle!

Re: loop n varkie in my .375 vas

Posted: Thu Oct 02, 2014 12:20 pm
by Riaan Kriel
Jis, Dis OOM-VARKE daai..... ;)

Baie goed gedoen!

Re: loop n varkie in my .375 vas

Posted: Thu Oct 02, 2014 12:42 pm
by G-force
Geluk man dis n fris vark.

Re: loop n varkie in my .375 vas

Posted: Thu Oct 02, 2014 1:05 pm
by Piet Pille
Mooi Varkie!!!

(wat is daai bruin ding voor die varkie met die lang wit tande..? >:+ >:+ ;D )




Ek trek sommer jou been Roger. Daai is 'n netjiese vlakkie- mooi lang simetriese tande ook. Sal netjies bo jou braaiplek vertoon.
Well done!!

Re: loop n varkie in my .375 vas

Posted: Thu Oct 02, 2014 1:09 pm
by Roger
Pieter Vorster wrote:Mooi Varkie!!!

(wat is daai bruin ding voor die varkie met die lang wit tande..? >:+ >:+ ;D )




Ek trek sommer jou been Rodger. Daai is 'n netjiese vlakkie- mooi lang simetriese tande ook. Sal netjies bo jou braaiplek vertoon.
Well done!!
Dankie :-)

Ek wik en weeg om messe te maak met die tande. Sal nog besluit.

Re: loop n varkie in my .375 vas

Posted: Thu Oct 02, 2014 1:30 pm
by FrancoisW
Mens kry nie elke dag meer sulke varke nie. Baie nice

Re: loop n varkie in my .375 vas

Posted: Thu Oct 02, 2014 1:38 pm
by win270
Twee verskillende gewere lyk dit my. Dis menere van varke daardie! Lyk my hulle word oud en baie vet op daardie plaas.

Re: loop n varkie in my .375 vas

Posted: Thu Oct 02, 2014 2:02 pm
by Roger
win270 wrote:Twee verskillende gewere lyk dit my. Dis menere van varke daardie! Lyk my hulle word oud en baie vet op daardie plaas.
Dieselfde geweer.

Was n std plastiek kolf, toe pimp ek hom.

Houtkolf, float, glasbed, kwikbuis, pachmyer recoil pad, ens

Re: loop n varkie in my .375 vas

Posted: Thu Oct 02, 2014 2:03 pm
by Roger
win270 wrote:Twee verskillende gewere lyk dit my. Dis menere van varke daardie! Lyk my hulle word oud en baie vet op daardie plaas.

Laas jaar sn was geskiet te Tosca NW.
Die jaar sn was geskiet te Colesberg NC.

Re: loop n varkie in my .375 vas

Posted: Thu Oct 02, 2014 5:37 pm
by Leon Crous
Waa is die mooi varke???
Ek sien niks.... ;)

Maar dis 2 bleddie mooi RHINOSORENREX'e. :-\

black-sam................amper vloek ek nou toe ek mooi kyk! >:D
Pragtige varke maat!!!
SĂȘ daai oom moet vir my ook een grootmaak.... :o

Cheers,
Leon.

Re: loop n varkie in my .375 vas

Posted: Thu Oct 02, 2014 7:01 pm
by Riaan Beeslaar
Mooi gemaak