Die ' Bucket List' vervolg
Posted: Thu Oct 23, 2014 12:43 pm
Ek onlangs my verhaal van n uitsonderlike geleentheid geplaas oor die voorreg wat ek gehad het om n Swartwitpens te jag. Nou ja die storie sou seker nie heeltemal voltooi wees om fotos te plaas van die trofee nie.
Ek moet noem dat die jong man wat sy eie besigheid begin het so 3 jaar gelede het pragtige werk gedoen. Ek was bly om te sien dat so n jong man soveel trots en toeweiding aan sy beroep gee en die passie het vir wat hy doen. Karel Eloff van Tragelaphus Taxidermy dankie ou maat dit het pragtig uitgekom.
Die iende van die verhaal sal die jare wat nog hom se goeie herhinneringe wees.