Wat was die jaar van vervaardiging en tegniese spesifikasies.
Hoyt Laser Tech Boog
-
DUTOITF
Hoyt Laser Tech Boog
Is daar enige iemand wat inligting ten opsigte van bg boog het.
Wat was die jaar van vervaardiging en tegniese spesifikasies.

Wat was die jaar van vervaardiging en tegniese spesifikasies.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoyt Laser Tech Boog
Hallo Fanie.
Die volgende inligting verskyn hier:
http://www.huntersfriend.com/2007-Bow-R ... ns-all.htm
Jaar:2006
IBO Spoed: 295fps
Hybrid Cams
Split Limbs
34.5" Axle to Axle
7.25" Brace Height
40-80 Pond
23-31.5" Trek lengte
65/75% Let-off
Prysklas: $399.00
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
-
DUTOITF
Re: Hoyt Laser Tech Boog
Dankie manne dit help baie. Die boog is in die mark met baie eksras maar hy vra R5500.00.
Ek het nou 'n Hoyt Deviator maar bietjie oud. Dink ek salmaar nuwe boog kyk. Mathews Z7?
Ek het nou 'n Hoyt Deviator maar bietjie oud. Dink ek salmaar nuwe boog kyk. Mathews Z7?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
DUTOITF
Re: Hoyt Laser Tech Boog
Is hier in die noorde watter boog winkel sal jy aanbeveel, al is dit in Gauteng
-
DUTOITF
Re: Hoyt Laser Tech Boog
Dankie Ludwig.
Het bietjie laaaang treklengte (30.5) maar gaan volgende week Pretoria toe en gaan dan draai by die winkels daar maak.
Sal ookna die ander webtuistes kyk.

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Hoyt Laser Tech Boog
Ludwig,
Is jou arms korter nou dat jy met die 300 skiet...
Jy het baie goei raad en advies gegee hier.
Dutoit kan maar regtig met geruste hart na daai winkels toe gaan en die verskillende boe gaan skiet volgende week.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Hoyt Laser Tech Boog
Ja jong ek moes jou byt op daai een.Ludwig wrote:Gerhard wrote: Is jou arms korter nou dat jy met die 300 skiet... ;D;D
Gerhard, ek moes die aanpassing na 'n korter treklengte maak toe ek die GT500 gekoop het daai tyd en toe vind ek dat die effens korter trek lengte het my eintlik baie beter gepas het. Die 31" waarmee ek op 'n stadium geskiet het was te lank. En om te dink ek het as beginner op 31.5" begin.....Ek vermoed dat 80% of selfs meer van nuwe boogjagters hulle boe skiet met te lang trek lengtes...
Ek het begin op 29.5 maar skiet nou die Destroyer gemaklik op 30 "
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Hoyt Laser Tech Boog
Nee man,Ludwig wrote:Daai moet VERSEKER die 500 Jeff se skuld wees dat jou arms so gerek hetGerhard wrote: Ek het begin op 29.5 maar skiet nou die Destroyer gemaklik op 30 "![]()
![]()
Dis die ding van boogskiet. Jy leer met die tyd wat jou pas
Daai Jeff skiet baie lekke gebreekde nek en al...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
DUTOITF
Re: Hoyt Laser Tech Boog
Ek het steeds nie gekoop nie en kyk nou na PSE Omen. A2A is egter 32,5 en dus minder as die voorgestelse a2a van34.. Dink jul dit is die moeite werd om vir die spoed (262) meter te gaan met die lang treklengte?
Jammer maar vir my is dit groot gels enmoet ekprobeer seker maak ek koop reg.
Jammer maar vir my is dit groot gels enmoet ekprobeer seker maak ek koop reg.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Hoyt Laser Tech Boog
Wat is die brace hight van die boog?DUTOITF wrote: Ek het steeds nie gekoop nie en kyk nou na PSE Omen. A2A is egter 32,5 en dus minder as die voorgestelse a2a van34.. Dink jul dit is die moeite werd om vir die spoed (262) meter te gaan met die lang treklengte?
Jammer maar vir my is dit groot gels enmoet ekprobeer seker maak ek koop reg.
PSE het normaal weg nie baie groot brace hight nie wat beteken die boog is nie so vergeeflik nie.
Daar is n hele klompie dinge wat n man in gedagte moet hou voor jy besluit op n boog...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Hoyt Laser Tech Boog
DuToit
Ek skiet van so 1995 af boog, meeste net vir jag, maar skiet ook bietjie kompetisie....
My eerste boog was n Hoyt Smoke, met n overdraw, hy het seker n brace height van 2" gehad, maar hy was vinnig vir sy dag, daar na het ek nog n paar short brace height boe gehad, wil nie se ek het goeie vorm nie, maar kan dit met jou deel, MOENNIE n unforgiving boog koop, as jy nie 100% form het nie, daar is nika wat jou form so vinnig beduiwel soos n agressiewe boog nie, ek skiet op die oomblik die 5" Monster, en kan jou verseker dis nie n boog wat ek vir enige iemand sal aanbeveel nie.....
My 2c....
Mooi loop
Francois

Dankie manne. Dit lyk my die Hoyt Maxis 35 gaan vir my die beste wees. Nogmaals dankie vir julle insette.
-
DUTOITF
Re: Hoyt Laser Tech Boog
Gaan nog die jaar jag in die Soutpansberg en will kyk na ordentlike Waterbok, Njala en Koedoe trofee.
Het darem al 'n Gemsbok en rooibokke met my Hoyt Deviator (1910 model met A2A van 41 ") geskiet.
Het darem al 'n Gemsbok en rooibokke met my Hoyt Deviator (1910 model met A2A van 41 ") geskiet.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Hoyt Laser Tech Boog
Fanie
Ek stem, Hoyt Maxxis is n lekker jagboog, ek wil so n rapsie van Ludwig verskil, en reken jy sal goed genoeg doen met n pyl van 425-450gr, sorg ma net dat daardie broadhead vlymskerp is, ek het deur die meeste plainsgame spesies geskiet met 425gr en 67# op n bietjie agresiewwe boog.
Mooi loop
Francois
Ek stem, Hoyt Maxxis is n lekker jagboog, ek wil so n rapsie van Ludwig verskil, en reken jy sal goed genoeg doen met n pyl van 425-450gr, sorg ma net dat daardie broadhead vlymskerp is, ek het deur die meeste plainsgame spesies geskiet met 425gr en 67# op n bietjie agresiewwe boog.
Mooi loop
Francois
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoyt Laser Tech Boog
Daai is my einste combo met my Mathews MQ1.Francois Marais wrote: 425gr en 67#
Ek kry so 278fps met hom.
Saam 'n Nitron broadhead loop hy soos stroop!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Hoyt Laser Tech Boog
Ludwig,
Dis baie maklik om tegnies te raak wanneer dit kom by pyl gewig vir jag.
Ek skiet alles tot en met n eland bul met 450gr pyle op 70#.
Ek het n jagter laas jaar geguide wat n eland bul met 450gr pyl op 67# met slick tricks voor op geskiet het op 20 yards.
Die pyl is reg deur die eland bul. Wat meer wil n jagter he?
Met n fixed blade of vaste lem jag punt is pyle hier van 425gr af reg.
Met n meganiese jag punt so van 450gr om dat jy bietjie meer energie nodig het om die lemme oop te maak.
Ek het rooibokke al met 615gr pyle geskiet wat 260fps trek en ook rooibokke met 450gr pyl teen 309fps.
Die kinetiese energie en momentum is genoeg vir al ons gewone wild tot en met eland op vandag se boe vanaf 65# met n pyl gewig van 430gr en op.
Onthou met boog jag wil ons nie groot bene breek met die ingangs wond nie so jy wag vir n dwars of skuins weg skoot waar jy dan net ribbe been gaan vang en op die ergste die skouer been aan die oorkant...
Skoot plaasing is soos altyd by jag en veral boog jag van kardinale belang.

Fritz skiet alles met 1000gr pyle uit sy 90# Bowtech Beast.
Natuurlik sal hy nie stress oor spoed nie...
Let wel ek het nerns genoem dat ek 400gr pyle gebruik om te jag nie.
My pyle is 450gr en ek skiet hulle teen 309fps. Die kombinasie groep pyle op 40 yards so groot soos golf bal as ek my kant bring.
Gaan werk vir ons uit wat is die kinetise energie en ft/lbs my huidige setup gee.
Ek het baie bokke geskiet met die boog tussen 280 tot 290 fps en nou met die Destroyer op 309 fps en dit alles met 450gr pyle.
Hoeveel bokke het jy al geskiet met die boog?

henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: Hoyt Laser Tech Boog
Gerhard
Jy is 'n vark ! Op jou aanbeveling het ek vir 'n begin:
Die kos van die kinders se tafel af gevat
Vir myself 'n lekker hoekie in die pakkamer uitgesoek
Die bure se bekke laat water
en vandag my Assasin bestel.
Nou vir die vrae:
Nie die sterkste in die kontrei nie en het gevra dat die boog af getune word na 50# vir die inwyding en oefen sessies wat volg. Kan altyd later opstel tot waar ek gemaklik is.
Goedkoopste pyle bestel om alles behalwe die teiken te tref
ens.
Grappies op 'n stokkie. Het die hele lotjie deurgekyk nadat ek die naweek met 'n vriend se no-name brand op 50# gespeel het. Glo ek kan begin speel en die lokale handelaar is selfs bereid om opgraderings, vertsellings, ens. op die boog te doen soos ek vra. Het net een verandering op die pakket gevra. Die sight te verander na 'n sight met liggie ( riostaat beheer ) vir nagskiet. Die helderheid van die normale sight lyk soos kersliggies in die nag en sal beslis nie vir bosvarke werk nie.
Volledige pakket vir 6 gekry.
Lag maar lekker - jy het my oorgehaal !

Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Hoyt Laser Tech Boog
Ludwig
Ek stem met die meeste van jou argumente saam, het al n seminaar van Dave Holt bygewoon, hy is ook n man wat hammer oor die momentum ding, MAAR hy is ook n man wat nou nog allu pyle skiet, wonner hoekom, die mens wat nou noggie die voordele van carbon pyle verstaan nie, sal seker nooit nie.
Het ook nou die dag n "kursus" van Redge van Archers Edge bygewoon, bel hom en vra hom wat hy dink van BENE AF SKIET met n boog, en ek is baie geneig om met hom saam te stem.
Soos jy se, ons sal nie die argument hier wen nie, solank jou setup jou gelukkig maak, en myne vir my, gaan ons almal lekker jag.
Mooi loop
Francois
Ek stem met die meeste van jou argumente saam, het al n seminaar van Dave Holt bygewoon, hy is ook n man wat hammer oor die momentum ding, MAAR hy is ook n man wat nou nog allu pyle skiet, wonner hoekom, die mens wat nou noggie die voordele van carbon pyle verstaan nie, sal seker nooit nie.
Het ook nou die dag n "kursus" van Redge van Archers Edge bygewoon, bel hom en vra hom wat hy dink van BENE AF SKIET met n boog, en ek is baie geneig om met hom saam te stem.
Soos jy se, ons sal nie die argument hier wen nie, solank jou setup jou gelukkig maak, en myne vir my, gaan ons almal lekker jag.
Mooi loop
Francois
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Hoyt Laser Tech Boog
Baie welkom in boog skiet en jag klub.henslin wrote: Gerhard
Jy is 'n vark ! Op jou aanbeveling het ek vir 'n begin:
Die kos van die kinders se tafel af gevat :'(
Vir myself 'n lekker hoekie in die pakkamer uitgesoek :laugh:
Die bure se bekke laat water
en vandag my Assasin bestel.
Nou vir die vrae:
Nie die sterkste in die kontrei nie en het gevra dat die boog af getune word na 50# vir die inwyding en oefen sessies wat volg. Kan altyd later opstel tot waar ek gemaklik is.
Goedkoopste pyle bestel om alles behalwe die teiken te tref
ens.
Grappies op 'n stokkie. Het die hele lotjie deurgekyk nadat ek die naweek met 'n vriend se no-name brand op 50# gespeel het. Glo ek kan begin speel en die lokale handelaar is selfs bereid om opgraderings, vertsellings, ens. op die boog te doen soos ek vra. Het net een verandering op die pakket gevra. Die sight te verander na 'n sight met liggie ( riostaat beheer ) vir nagskiet. Die helderheid van die normale sight lyk soos kersliggies in die nag en sal beslis nie vir bosvarke werk nie.
Volledige pakket vir 6 gekry.
Lag maar lekker - jy het my oorgehaal ! :laugh:
Ek neem aan jou boog is n 50 tot 60 # boog.
Begin op 50# skiet want nou is die belangrikste eers jou skiet vorm en styl reg te kry. Dit beteken baie baie pyle skiet op 20 yards dan 25 yards en dan 30 yards.
Op die einde van die dag wil n man jou self net goeie maniere leer met die boog voordat mens begin om vas te draai op die ponde. Ek sou voorstel dat jy die boog eers goed warm skiet tot so einde Augustus en dan die eerste keer begin kyk na jag. Teen daai tyd wil jy op 30 yards 5 pyle groepeer die grote van n tennis bal en kleiner. Die groepeering moet jy elke keer kan reg kry.
Dan kan ons begin gesels oor jag punte ens.
Jy is welkom om te skreeu as jy sukkel. Soos jy sien hier is n klompie manne wat boog skiet en jag verstaan.
Op die pyle vraag.
Vir nou kry vir jou lekke goed koop pyle om baie mee te skiet want jy gaan hulle stukkend skiet of weg skiet. Kyk na die Carbon Express reeks. Baie goeie en taai pyle. Skiet hulle nie sommer stukkend nie.
Met die liggie in die sight...
Doen jou self n guns een donker aand.
Skiet soos jy na n bosvark sou skiet in die nag.
Jy gaan verbaas wees dat selfs op die reostat liggie se flou ste stelling jy nie die teiken sommer gaan sien nie om dat daar nog steeds te veel lig op die optic fibers val en dit jou amper verblind dat jy nie deur die sight kan deur kyk na jou teiken toe nie...
Meskien moet ons reel dan kom kuier ek vir jou n naweek en dan wys ek jou waarna jy moet kyk uit boog jag omgewing as jy voer plek maak vir die otterjasies en dan kyk ek bietjie na jou skiet styl en help waar ek kan...
Lekke skiet !!!!
Last edited by Gerhard on Thu Apr 07, 2011 7:16 am, edited 1 time in total.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
DUTOITF
Re: Hoyt Laser Tech Boog
Manne
Julle help ons ouens wat maar nog min weet baie met julle redenasies en waardeer dit werklik.
Lyk my dit is maar dieselfde as die ou debat van gewere ook. 300 Win Mag vs 375 ens.
Ek persoonlik glo ook eerder in momentum as spoed sover dit die gewere aanbetref en jag van duiker tot buffel met my 375 met minimum vleis skade. (Skoot plasing ook kardinaal). Ongelukkig is geweer jag nie meer so uitdagend nie en daarom het ek ook nou begin met die boog jag op my ou dag.
Ek verstaan nou die verskillende standpunte rondom die spoed en gewig van die pyle en sal my "call" maak. Ek gaan ook nie vir die mechanical punte gaan nie - het laasjaar gemsbok geskiet met een.
Wat nou nog vir my oorbly is watter tipe en lengte vanes sal julle manne aanbeveel. Watter jig moet ek aanskaf om pyle self op te maak. (Ek glo soos in geweer jag om my eie te maak).

Fanie,
Ek het begin met daai kort blaser vanes.
Maar ek skiet nou vir die laaste paar jaar met 4 inch vanes en hulle werk baie lekke vir my.
Op jig vir fletching is daar heel wat op die mark en die manne sal jou kan help. Dit gaan maar soos alles jy kry waarvoor jy betaal ek kan net nie nou op die fletching jig waarvan ek hou se naam kom nie maar dis makllik so R1500.00 vir alles..
Ek laat my boog winkel my pyle fletch op die staduim met lekke "right hand helical" (persoonlike keuse)...

Bitzenburger jig daar is die naam wat ek nie kon onthou nie !!!
Dankie Ludwig.
Ek weet vere stabiliseer n groot broad head lekke maar ek het te veel al gehoor hoe fluit daai vere wanneer mens hulle skiet.
Ek jag met die selfde fletching waarmee ek oefen en in skiet want dan is daar geen veranderlikse in die jag situasie wanneer dit by boohg of pyle kom nie.
Dankie Ludwig.
Ek weet vere stabiliseer n groot broad head lekke maar ek het te veel al gehoor hoe fluit daai vere wanneer mens hulle skiet.
Ek jag met die selfde fletching waarmee ek oefen en in skiet want dan is daar geen veranderlikse in die jag situasie wanneer dit by boohg of pyle kom nie.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
DUTOITF
Re: Hoyt Laser Tech Boog
Gerhard / Ludwig
Nou my laaste vraag, waar koop mans die "fillers" vir oefen bud. Wat is die beste alternatiewe vir die bud's, en waar kry mens dit.