Page 1 of 1
My Varke
Posted: Wed Nov 12, 2014 10:08 am
by Rooster1089
Hallo,
Ek het so 2 maande terug die vark geskiet op naboomspruit.
Geskiet met my Howa .270 en 150gr S&B, afstand was so 60m.
http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_2717_zps6191985e.jpg
http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_2714_zps3e9ba602.jpg
Re: Naboom Vlakvarkie
Posted: Wed Nov 12, 2014 10:43 am
by DWB
Mooi man!
Re: Naboom Vlakvarkie
Posted: Wed Nov 12, 2014 12:08 pm
by SNIPER
Hi Rooster 1089
Lekker groot Vark daai.
Netjies geskiet my maat.
Groete
Sniper
Re: Naboom Vlakvarkie
Posted: Wed Nov 12, 2014 12:30 pm
by Boesman10
Lekker een. Nou gaan ons Vlakvark braai.....
Re: Naboom Vlakvarkie
Posted: Tue Aug 18, 2015 2:00 pm
by Rooster1089
2 naweke terug weer op die plaas in naboom, die vark wou saam bakkie ry.
http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_4042_zpsdrzar1ra.jpg
Re: Naboom Vlakvarkie
Posted: Tue Aug 18, 2015 2:04 pm
by RUPERT
Hi Rooster
Ek sien jy is eintlik n baie gawe kerel en laat die varke gereeld bakkie ry.
Altyd lekker om hulle te jag
Re: Naboom Vlakvarkie
Posted: Tue Aug 18, 2015 5:22 pm
by theedge
Mooi vark daai 1ste outjie maat
Re: Naboom Vlakvarkie
Posted: Tue Aug 18, 2015 6:43 pm
by Pvdw
Lekker Rooster. Ek geniet ot skiet baie. Sien jy smile al te breed.
Re: Naboom Vlakvarkie
Posted: Tue Aug 18, 2015 6:47 pm
by Riaan Beeslaar
Baie mooi Rooster
Re: Naboom Vlakvarkie
Posted: Wed Aug 19, 2015 12:58 pm
by koos 2
Geluk maat,daai eerste een is mooi !!
Re: Naboom Vlakvarkie
Posted: Wed Aug 19, 2015 2:27 pm
by tau
Daardie eerste vark is baie mooi.
Re: Naboom Vlakvarkie
Posted: Fri Sep 04, 2015 8:49 am
by Rooster1089
Verlede saterdag toe stap ek in die wielneus vas.
http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_4316_zpsedzi09nk.jpg
Niks so lekker vir my soos vlakvark jag nie.
Re: Naboom Vlakvarkie
Posted: Fri Sep 04, 2015 8:55 am
by PWV
Dink jy moet jou naam verander na "
Varkskieter".
OF Vark se Moses?
Re: Naboom Vlakvarkie
Posted: Mon May 16, 2016 10:14 am
by Rooster1089
Die naweek weer lekker op my Swaer se plaas gewees.
Saterdag middag laat toe vra die meneer of hy kan saam ry.
Geskiet met Howa .270, 150gr S&B.
Gewig met alles nog aan 67kg.
Skoon karkas gewig die volgende oggend 39kg.
http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_4999_zpsltmsycye.jpg
http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_5005_zpsqabpbg99.jpg
Re: My Varke
Posted: Thu May 19, 2016 10:58 am
by Rooster1089
Dog ek deel maar net nog so paar varke.
Hierdie een in die oos-kaap geskiet.
Howa .270 150gr PMP
Afstand so 70m
http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_1364_zps25f33964.jpg
Oos-Kaap
Howa .270 150 gr PMP
Afstand so 100m
http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_1091_zpsce9fb03b.jpg
Oos-Kaap
Howa .270 150gr PMP
Afstand so 50m
http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_5631_zpsgogfyllo.jpg
Re: My Varke
Posted: Thu May 19, 2016 1:03 pm
by QWest
Klomp mooi varke daai.
Gaan self die naweek Oos Kaap varkies gaan soek
Re: My Varke
Posted: Thu May 19, 2016 7:57 pm
by Johan Nel
Rooster1089 wrote:Dog ek deel maar net nog so paar varke.
Hierdie een in die oos-kaap geskiet.
Howa .270 150gr PMP
Afstand so 70m
http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_1364_zps25f33964.jpg
Oos-Kaap
Howa .270 150 gr PMP
Afstand so 100m
http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_1091_zpsce9fb03b.jpg
Oos-Kaap
Howa .270 150gr PMP
Afstand so 50m
http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_5631_zpsgogfyllo.jpg
Knap gedaan Rooster. Ek is verlig om te sien die varke in daai geweste het nog nie gehoor dat PMP eintlik glad nie goeie koeels is nie...

Re: My Varke
Posted: Thu May 19, 2016 8:10 pm
by dehacked
Eintlik het bitter min diere al gehoor pmp is slegte koeels. Nog nie een het na die skoot klap omgedraai en gevra waarmee ek hom nou bokveld toe probeer stuur nie. Moer agter die roer manne!
Re: My Varke
Posted: Thu May 19, 2016 8:23 pm
by theedge
Baie mooi maat
Re: My Varke
Posted: Thu Aug 24, 2017 10:45 am
by Rooster1089
Bietjie lank terug 'n fototjie kom posit hier:
Gejag op naboomspruit, .270 Howa, 150gr PMP, nek skoot op so 80m
http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_7496_zpsblaztdvx.jpg
Re: My Varke
Posted: Thu Aug 24, 2017 11:41 am
by Rooster1089
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170824/96e47cedb840ebf31c0011f2c2472cc5.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk