Page 1 of 1
Mooi rooibok
Posted: Fri Nov 14, 2014 3:21 pm
by Dwight375
Hello manne
My pa het vandag my rooibok gaan optel, ek is baie in my noppies- dit is mos hoe n rooibok moet lyk.
Nou wag ek net vir die rekening :-)
Groete
Dwight
Re: Mooi rooibok
Posted: Fri Nov 14, 2014 3:29 pm
by Skywalker
Dwight375 jo baie mooi bok wat meet hy en waar het jy hom geskiet?
Re: Mooi rooibok
Posted: Fri Nov 14, 2014 3:31 pm
by FCLoretz
Jus dit is nou regtig jammer hy is dood....
Ek wil hom graag self gejag het
Re: Mooi rooibok
Posted: Fri Nov 14, 2014 3:37 pm
by Dwight375
Hello Maat
Nooit regtig ge meet nie, so skat seker so tussen 27-28, was op n pel se grond naby Thabazimbi.
En dit nogal met n 30-06.....
Groete
Re: Mooi rooibok
Posted: Fri Nov 14, 2014 3:47 pm
by Skywalker
Haha niks vout met n 0 kwes nie
Nee man jy moet daai outjie meet!! Ja nee deesdae loop al die groot ooms wat oor is hieso in die Noord Transvaal (Thaba, Elisras Alldays en dai lekker plekke)
Mooi gemaak daso!
Re: Mooi rooibok
Posted: Fri Nov 14, 2014 3:50 pm
by Dwight375
Ek sal hom meet ja en jou laat weet, nie regtig gepla oor die lengte nie- is maar net n mooi bok en trofee en n goeie skoot gewees en n lekker jag, perfek allround.
Groete
Re: Mooi rooibok
Posted: Sat Nov 15, 2014 3:04 am
by theedge
Baie netjies maat
Re: Mooi rooibok
Posted: Sat Nov 15, 2014 6:25 am
by NicoSmit
Dis nou 'n mooi voorbeeld van 'n diknek Thabazimbi.rooibok
Re: Mooi rooibok
Posted: Sat Nov 15, 2014 7:25 am
by Jaco B
Wragtig pragtig.
Uitsonderlikke dik nek.
Baie geluk.