Page 1 of 2
Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
Posted: Sat Nov 15, 2014 8:55 am
by Alwin
Die eerste "Draft" van die nuwe wysigingswet op die wapenwet is nou vrygestel vir kommentaar. Kyk asb daarna en werk verkieslik deur jou organisasie om behoorlike kommentaar te lewer. Die sperdatum vir indiening van kommentaar is glo volgende Dinsdag, 18 Nov. So, wikkel, wikkel...
Firearms Control A-B 2014. (StH1P).Working Draft. For Comment. 13 Nov 2014.pdf
Re: Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
Posted: Sat Nov 15, 2014 9:20 am
by savage(P Coetzer)
Gaan n groot gelag afgee waneer alle wapens ballisties getoets moet word.
Klink na n saak van onmoontlikheid.
URGENT: Re: Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
Posted: Sat Nov 15, 2014 9:56 am
by sarel.wagner
Dear members of the Hunters Forum
I have just received a call and email from Mr Soman of the Secretariat of Police about the Draft Firearms Control Amendment Bill.
Please see his explanation in his text message. Note that the deadline for comment is Tuesday, 18 November at 12:00.
You are welcome to distribute this wider to people in your network that might be interested in commenting on this Bill.
Kind regards
Magda
Magda Naude
Secretary
Hunters Forum
Mobile: 082 452 5878
On 14 Nov 2014 12:53 PM, "Soman Amichand - Director" <
somana@saps.gov.za> wrote:
Good day
Attached hereto is a Working Draft of the Firearms Amendment Bill, 2014 for your information and comments. We have been requested to submit the Draft Bill to Cabinet for consideration and approval to have the Draft Bill published in the Gazette for general comment. The Bill will be finalised after the public consultation process has been completed.
Due to deadlines given to us to submit the Draft Bill to Cabinet, you are kindly requested to submit any written comments by not later than 12:00 on Tuesday 18 November 2014. If you are unable to do so by the 18 November, you will still have the opportunity to do so when the Draft is published in the Gazette. Details in this regard will be communicated once the Cabinet has given its approval for publication for general comment.
The comments may be sent to Mr Soman at e-mail
somana@saps.gov.za . Could you also assist in forwarding the Draft to other bodies and persons that may have an interest. Our database may have out-dated contact details and I need to have this updated. Could you also kindly assist in sending me the current contact details of office bearers of interested organisations and bodies.
Kind regards.
A. Soman
Director: Legislation
Civilian Secretariat for Police
PRETORIA
Cellular: 082 779 8641
e-mail:
somana@saps.gov.za
Re: Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
Posted: Sat Nov 15, 2014 11:18 am
by Alwin
savage wrote:Gaan n groot gelag afgee waneer alle wapens ballisties getoets moet word.
Klink na n saak van onmoontlikheid.
Miskien doelbewus? Jou aansoek (nuwe / hernuwing) kan nie geprosseseer word voor die wapen nie "getoets" is nie...
Dink jou in, die DFO moet 'n gewone 375 of minder algemene 458+ kaliber in die mobiele koeëlvanger inskiet. Hou videokamera gereed!
Re: Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
Posted: Sun Nov 16, 2014 10:43 pm
by Johnnie_De_Wet
Sjoe manne, gaan lees maar gerus as jul klaar baklei het op die "duk en dik" draad. Daars n paar planne wat daarop uit is om plaasaanvalle makliker vir die comrades te maak. Wat sal die rede wees dat jy 5jaar toegewyde status moet he voor jy haelgeweer lisensie mag kry? En die swartkruit manne, waar het julle nou weer geroof en moor dat jul nou ewe skielik moet lisensieer? Alles n klomp kik.
Re: Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
Posted: Sun Nov 16, 2014 11:06 pm
by Bielie
Wat gaan nou eintlik hier aan? Boere word elke dag vermoor in die land van ons maar dis ok nou word een bafana sokker speler deur sy eie mense vermoor ? Nou is dit eweskielik een moerse ding? Ek kots sommer hier waar ek na die sterre kyk!
Firearms Control Amendment Draft
Posted: Mon Nov 17, 2014 8:33 am
by Capt. Yoda
Vir die Dedicated sport shooters en die manne met die Semi's
Fun times!
Re: Firearms Control Amendment Draft
Posted: Mon Nov 17, 2014 9:04 am
by vriell
Eisch !!!
Re: Firearms Control Amendment Draft
Posted: Mon Nov 17, 2014 9:28 am
by Vantheman
Wat se hulle? Ek kry dit nie gedownload op die tab nie....
Re: Firearms Control Amendment Draft
Posted: Mon Nov 17, 2014 9:47 am
by Capt. Yoda
Vantheman wrote:Wat se hulle? Ek kry dit nie gedownload op die tab nie....
Gaan die sommer van Gunsite af copy
So, let's try be constructive, and supply our various organisations with the correct "Ammo" to use against this monster.
1. The ballistic sampling idea was obviously not conceived by someone with practical knowledge of civilian FA's. There is a long thread elsewhere on the forum, outlining all the various issues. Just as an example of a few issues, that will manufest immediately, when the sampling is implemented: DFO's are only trained in the use of a DA decocker 9mm Pistol, R1/R5 rifle and 12 Ga Pump-action shotgun. How are they going to test, for example, a normal (very common) 375 hunting rifle? Ouch! And FA's for which ammo (and cases) are unobtainable? If the owner is supposed to supply the ammo, what prevents him from tampering with it (or the FA), to invalidate any ballistic data? Will gun shops have to submit every FA sold, to this testing?
2. The 5 years "waiting period" for DSS: At present, the DFO (and CFR) will not accept a 5 year old DSS certificate. It has to be issued within this year. They do not know, what they want. But, on a more practical note, are there any sporting associations, where you can not attain DSS, with a "ordinary" (non-restricted) FA? I still think this whole concept is flawed and impractical.
3. DH not allowed restricted FA's anymore? What purpose would that serve? Clearly they are s... scared of any semi long gun, despite these not featuring in any crime stats. This amendement is not about crime or administration, it is about the powers that be, being scared of us law abiding citizens, to the point of wanting to pull our teeth! I.e. it's a political thing, clear and simple.
4. Fresh training for Comp renewal? I do not feel the need to undergo expensive RPL "training". But reading what some FA owners post on social media, regular refreshers seem a good idea. Will it reduce real crime? Obviously not.
5. Installing a 21 year age limit on collectors. What difference will this make? How many serious collectors are there under the age of 21? And when was one of them ever involved in any crime or subversive activities? Collectors are just as enthusiastic FA owners as DSS or DH owners, if not even more so. In other words, they will be better informed and will take better care of their FA's, in general.
6. Some of the measures in the draft, are obviously intended to rectify part of the mess created by the over-complicated and under-logical provisions of the FCA and amendments. Following the same flawed process, to push it though, without proper regard for the positive, considered input of all the knowledgeable affected parties (that's us, the licenced owners), will result in an even bigger, more complicated mess. Not conducive to building goodwill with the law abiding FA owners.
The SAPS (CFR) have not yet succeded in fully implementing the old FCA (Act 60 of 2000). Now they will likely be burdened with a load of new, more unworkable and admin-intensive measures. This only increases the possibilities for more corruption and less compliance. Maybe they want to disrupt the whole licensing process on purpose?
Basies in n nutshell will hulle nie enige burger met n Semi auto AR in SA he nie.Jy weet mos al die AR's wat gesteel word word gebruik in misdaad

Re: Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
Posted: Mon Nov 17, 2014 12:55 pm
by Jakkels 223
net n simple vraag,
gaan die ballistiese merke wat die wapen laat nie verander oor tyd nie, in ag geneem "Wear & Tear" van die wapen
The rifle used in the Martin Luther King assassination was test fired 18 times under court supervision, and the results showed that no two bullets were marked alike. 8 “Every test bullet was different because it was going over plating created by the previous bullet.”
http://www.gunfacts.info/gun-control-my ... -printing/
Dink nie die idee gaan enigsins help nie
Re: Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
Posted: Mon Nov 17, 2014 1:22 pm
by WILLEBEES
Soos ou zoomer gese het - It's a western thing....
Re: Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
Posted: Mon Nov 17, 2014 3:47 pm
by joe rocket
Nou moet jy eers aansoek doen om te ackley en te tombi voordat jy dit mag doen.Wonder net wie al hierdie papiere werk gaan doen.Wonder wie gaan die amunissie verskaf vir die balistiese toetse
Re: Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
Posted: Mon Nov 17, 2014 8:27 pm
by JAGTERSREG-JRM
Volgens die voorgestelde wetgewing gaan die groen kaartjies net 2 jaar geldig wees na implimentering van die wetgewing. Sover ek weet is die saak tussen die regering en SA Jagters nie afgehandel nie en die laaste uitspraak was dat groen lisensies geldig is. MIS EK IETS of WIL HULLE IETS LAAT DEURGLIP?
Re: Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
Posted: Mon Nov 17, 2014 9:00 pm
by Carl
joe rocket wrote:Nou moet jy eers aansoek doen om te ackley en te tombi voordat jy dit mag doen.Wonder net wie al hierdie papiere werk gaan doen.Wonder wie gaan die amunissie verskaf vir die balistiese toetse
Dit is huidig reeds vervat in die wet.
Re: Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
Posted: Mon Nov 17, 2014 9:04 pm
by Dries101
Jagtersreg Motiverng wrote:Volgens die voorgestelde wetgewing gaan die groen kaartjies net 2 jaar geldig wees na implimentering van die wetgewing. Sover ek weet is die saak tussen die regering en SA Jagters nie afgehandel nie en die laaste uitspraak was dat groen lisensies geldig is. MIS EK IETS of WIL HULLE IETS LAAT DEURGLIP?
Wel die een plus punt is ek sien my oupa se anshutz 22 hornet gaan n nuwe huis moet kry. En daar is spasie in my kluis.....
Re: Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
Posted: Mon Nov 17, 2014 9:06 pm
by Carl
Jakkels 223 wrote:net n simple vraag,
gaan die ballistiese merke wat die wapen laat nie verander oor tyd nie, in ag geneem "Wear & Tear" van die wapen
The rifle used in the Martin Luther King assassination was test fired 18 times under court supervision, and the results showed that no two bullets were marked alike. 8 “Every test bullet was different because it was going over plating created by the previous bullet.”
http://www.gunfacts.info/gun-control-my ... -printing/
Dink nie die idee gaan enigsins help nie
Dit is korrek, maar die apie van GFSA of watter ander anti- het in iemand se oor gefluister en nou sit dit vas. Die regte pad is om hierdie deur belanghebbende organisasies aantespreek. Ek weet daar is selfs manne wat die toetse gaan doen om te bewys dit werk nie. Ons kan baie debateer hier dit beteken niks. Maak seker jou vereniging doen die nodige voorleggings. Indien nie, vat jou geld na 'n organisasie wat dit wel doen.
Re: Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
Posted: Mon Nov 17, 2014 9:15 pm
by JAGTERSREG-JRM
Carl
Ek stem saam met jou maar dit wil voorkom of nie alle assosiaties die nodige ontvang het nie. Ek het vanmiddag dit deurgestuur na n sportskiet vereniging wat nie kennis gedra het nie. Die manne sal moet wikkel voor 12h00 more
Re: Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
Posted: Mon Nov 17, 2014 9:47 pm
by alecjohnson
Wat my die meeste pla is die beperking van 200rondtes al het jy toegewyde status, ek skiet net te veel .22 dat dit kan werk en ek kan nie elke week 100km ry vir net 200rondtes nie.
ek verstaan gladnie die rede vir die nuwe reels nie.

Ook die toetse op die geweer... Moet ek nou my gewere wegstuur vir toetse? Hulle is seker lekker gek! Die goed maak nie sin vir my noe, en maak my bekommerd
Re: Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
Posted: Mon Nov 17, 2014 10:07 pm
by JAGTERSREG-JRM
alecjohnson wrote:Wat my die meeste pla is die beperking van 200rondtes al het jy toegewyde status, ek skiet net te veel .22 dat dit kan werk en ek kan nie elke week 100km ry vir net 200rondtes nie.
ek verstaan gladnie die rede vir die nuwe reels nie.

Ook die toetse op die geweer... Moet ek nou my gewere wegstuur vir toetse? Hulle is seker lekker gek! Die goed maak nie sin vir my noe, en maak my bekommerd
As n man nou mooi daaraan dink........klomp boere met semi automatiese gewere en geen beperking op rondtes nie.........dink manne raak bekommerd!! Ek verstaan egter presies wat jy se en stem saam
Re: Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
Posted: Tue Nov 18, 2014 11:55 am
by Alwin
alecjohnson wrote:Wat my die meeste pla is die beperking van 200rondtes al het jy toegewyde status, ek skiet net te veel .22 dat dit kan werk en ek kan nie elke week 100km ry vir net 200rondtes nie.
ek verstaan gladnie die rede vir die nuwe reels nie.

Ook die toetse op die geweer... Moet ek nou my gewere wegstuur vir toetse? Hulle is seker lekker gek! Die goed maak nie sin vir my noe, en maak my bekommerd
Ek sukkel ook nogal om die "Legalese" te lees en ontsyfer. Maar soos ek die gedeelte lees, saam met die oorspronklike gedeelte in die wet, word die beperking tot 200 rondtes
opgehef, vir versamelaars en opleidings instansies. Toegewyde sportskuts en jagters bly dieselfde. Hierdie is dus 'n verbetering, nie andersom nie!
Ons moet hulle maar fyn dophou, jy weet nooit wat hulle alles probeer deurglip nie. Die (2 jaar) bepaling oor die ou (groen) lisensies, is duidelik 'n poging om die appelhofuitspraak oor die geldigheid te omseil.
Re: Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
Posted: Tue Nov 18, 2014 3:28 pm
by hencohugo
Ai ek hoop nie dit het 'n uitwerking op my aansoek nie. Daar lê 'n aansoek van my wat vandag in is "for consideration" vir 'n semi auto.
Re: Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
Posted: Tue Nov 18, 2014 3:31 pm
by andre007
Jagtersreg Motiverng wrote:Carl
Ek stem saam met jou maar dit wil voorkom of nie alle assosiaties die nodige ontvang het nie. Ek het vanmiddag dit deurgestuur na n sportskiet vereniging wat nie kennis gedra het nie. Die manne sal moet wikkel voor 12h00 more
Die skrywe van S A Jagters per epos ontvang;
Dear Member
We would like to inform you that SAHGCA received and is studying the proposed changes to the Draft Amendment Firearms Control Bill which was released for comment on 14 November.
There are a both positive and some less positive changes in the amendments and SAHGCA is busy preparing a document for comment and recommendation. The new amendments also refer to changes with regards to the firearm licenses issues under the old act (old green and blue licenses). Members are reminded that these licenses are still valid under the court order.
More information on SAHGCA's comments will be made available in due course.
Hunters GreetingSAHGCA
Re: Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
Posted: Tue Nov 18, 2014 4:51 pm
by Gamkaboer
Re: Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
Posted: Fri Nov 21, 2014 2:36 pm
by JAGTERSREG-JRM
SA Jagters het n baie netjiese stukkie vir hulle teruggestuur en moet se ek stem saam met hulle benadering