Hallo almal,
Ek wil my pa se enkelskoot haelgeweer op my naam sit.
Ek is besig om die motivering self te doen maar ek kort so paar riglyne.
Watse soorte voels is daar om te jag deur die jaar en watter seisoene mag jy wat skiet in die Limpopo en Mpumulanga provinsies?
Enige hulp sal waardeur word.
Baie Dankie
Bird Hunting spesies
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Bird Hunting spesies
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Bird Hunting spesies
Rooster,
Download die 2 provinisies se ordinansies en dan kan jy daar mooi sien wat wanneer en hoeveelheid van sak groote is.
Download die 2 provinisies se ordinansies en dan kan jy daar mooi sien wat wanneer en hoeveelheid van sak groote is.
