Page 1 of 1

obt exel formule

Posted: Tue Nov 18, 2014 9:07 pm
by birklec
Goeie naand lede!
Ek het my optimum barrel time spreadsheet perongeluk ge delete.
Ek wil dit graag weer download maar kry dit nou nie op die forum nie.
Sal dit baie wardeer as jul dalk vir my die link kan gee.
Groete

Re: obt exel formule

Posted: Tue Nov 18, 2014 9:20 pm
by Rudie

Re: obt exel formule

Posted: Tue Nov 18, 2014 9:35 pm
by birklec
Baie dankie Rudie!

Re: obt exel formule

Posted: Thu Nov 20, 2014 4:13 pm
by Jean Marais
birklec wrote:Goeie naand lede!
Ek het my optimum barrel time spreadsheet perongeluk ge delete.
Ek wil dit graag weer download maar kry dit nou nie op die forum nie.
Sal dit baie wardeer as jul dalk vir my die link kan gee.
Groete
Hier is ene wat ek gebou het, waar jy looplengte in mm, cm of duim kan inlees. Die res werk dan maar soos die ou ene hierbo.

Hoop jy/julle kan hom gebruik.

Groete