Page 1 of 2
Aan my VAN my... vroeë Kersfees/Kersfees
Posted: Mon Nov 24, 2014 8:46 am
by maxboostsa1
Ek skep hierdie post sodat ons kan opsit wat ons kry vir Kersfees of vroeë Kersfees hetsy wat jy vir jouself gekoop het of iemand vir jou koop! Dis so bietjie brag!
Ek is kwaai bederf... Deur myself!
Ek het altyd vinnige karre gery maar met die baie skiet en ons paaie het ek maar n Hilux 3.0D4D gekoop.
http://img.photobucket.com/albums/v127/MAXBOOSTSA1/IMG-20141101-00082.jpg
Na baie lang wag is die 6.5x55 Mojet klaar!
Hier is n paar foto's.
http://img.photobucket.com/albums/v127/MAXBOOSTSA1/IMG_20141120_075046.jpg
http://img.photobucket.com/albums/v127/MAXBOOSTSA1/IMG_20141120_074956.jpg
http://img.photobucket.com/albums/v127/MAXBOOSTSA1/IMG_20141120_074905.jpg
Ek het n Howa 6.5x55 ook gekoop sal later die foto's van hom laai.
Re: Aan my VAN my... vroeë Kersfees/Kersfees
Posted: Mon Nov 24, 2014 9:13 am
by Ratel
Dis nou mooi aan my van my geskenke. En dit lyk asof mamma in die bakkie ook baie tevrede is met jou blink geskenk. Pasop maar dat sy nie maak soos die girl in die Hilux advertensie nie.
Ek het self ook 'n vroee Kers geskenkie aangeskaf.
Re: Aan my VAN my... vroeë Kersfees/Kersfees
Posted: Mon Nov 24, 2014 9:18 am
by junglejulian
@maxboostsa1
jy gaan erg omgekrap wees as die Howa 6,5 beter as die Mojet skiet...
Ek het darem nuwe Glase vir die 6Br gekoop asook genoeg Kruit.koeels en primers vir al my wapens vir die volgende 5jaar ..
Nou kan ek my spaargeld op jag blaas volgende jaar
Re: Aan my VAN my... vroeë Kersfees/Kersfees
Posted: Mon Nov 24, 2014 9:22 am
by Riaan Kriel
Geluk man, dit lyk nou gaaf!
Daardie spiraal-aksie saam met die GRS lyk bevange

Re: Aan my VAN my... vroeë Kersfees/Kersfees
Posted: Mon Nov 24, 2014 9:43 am
by Arnold
My Daniel Defense M4V5 behoort so middel Desember in Suid Afrika te land
https://danieldefense.com/media/catalog/product/cache/1/image/9df78eab33525d08d6e5fb8d27136e95/0/2/02-123-16029-047_v5_l_1.jpg
https://danieldefense.com/media/catalog/product/cache/1/image/9df78eab33525d08d6e5fb8d27136e95/0/2/02-123-16029-047_v5_r_1.jpg
Re: Aan my VAN my... vroeë Kersfees/Kersfees
Posted: Mon Nov 24, 2014 10:45 am
by maxboostsa1
Hier is die Howa 6.5x55 met Zeiss HD5 5-25x50 Varmint scope en n Huntbuddy Silencer.
http://img.photobucket.com/albums/v127/MAXBOOSTSA1/IMG_20141120_080219.jpg
http://img.photobucket.com/albums/v127/MAXBOOSTSA1/IMG_20141120_080204.jpg
http://img.photobucket.com/albums/v127/MAXBOOSTSA1/IMG_20141120_080227.jpg
Re: Aan my VAN my... vroeë Kersfees/Kersfees
Posted: Mon Nov 24, 2014 12:00 pm
by Katefbessie
junglejulian wrote:@maxboostsa1
jy gaan erg omgekrap wees as die Howa 6,5 beter as die Mojet skiet...
+1
Re: Aan my VAN my... vroeë Kersfees/Kersfees
Posted: Mon Nov 24, 2014 12:57 pm
by maxboostsa1
Katefbessie wrote:junglejulian wrote:@maxboostsa1
jy gaan erg omgekrap wees as die Howa 6,5 beter as die Mojet skiet...
+1
Ek het dieselfde gese, ek het net nie die woord "omgekrap" gebruik nie!
Re: Aan my VAN my... vroeë Kersfees/Kersfees
Posted: Mon Nov 24, 2014 1:54 pm
by Fritz
Lekker Wynand. Nou het jy geen meer verskonings om saam lood te gooi nie nê??!

Re: Aan my VAN my... vroeë Kersfees/Kersfees
Posted: Mon Nov 24, 2014 2:07 pm
by VdWalt
Daar is nie die jaar geld vir my vir iets nie, ek het alles op my
vrou spandeer.....
Ek moes die CZ223 koop vir haar om mee te kan skiet....
Ek het die Pajero Sport gekoop om baie pak plek te hê vir haar as ons op vakansie sou
gaan .... (Koedoe pas ook heel toevallig baie mooi agter in hom)
Ek het my 38 vir haar gegee.... (Sal vir my nou maar nuwe 9mm moet koop)
So neewat ek is maar die mindere die jaar.... sal volgende jaar dalk
vir my iets koop.
Re: Aan my VAN my... vroeë Kersfees/Kersfees
Posted: Mon Nov 24, 2014 7:01 pm
by lapman
Daarsy Wynand, hoop alles loop lekker. Nou moet ek maar self soek na wat nodig is want jy gaan nie tyd he met al die rondry en skiet nie.....!!
Re: Aan my VAN my... vroeë Kersfees/Kersfees
Posted: Mon Nov 24, 2014 7:15 pm
by lapman
Wynand, ons moet bietjie die 260's vat vir n paar skote!! Ek wil graag sien hoe loop daai Mojet.
Re: Aan my VAN my... vroeë Kersfees/Kersfees
Posted: Mon Nov 24, 2014 7:17 pm
by Fritz
lapman wrote:Wynand, ons moet bietjie die 260's vat vir n paar skote!! Ek wil graag sien hoe loop daai Mojet.
Vat my saaaaaaaaaaaaaaaaam.......

Re: Aan my VAN my... vroeë Kersfees/Kersfees
Posted: Mon Nov 24, 2014 9:38 pm
by theedge
Ai manne dink aan my
Re: Aan my VAN my... vroeë Kersfees/Kersfees
Posted: Tue Nov 25, 2014 9:08 am
by maxboostsa1
lapman wrote:Wynand, ons moet bietjie die 260's vat vir n paar skote!! Ek wil graag sien hoe loop daai Mojet.
Fritz Hagen wrote:lapman wrote:Wynand, ons moet bietjie die 260's vat vir n paar skote!! Ek wil graag sien hoe loop daai Mojet.
Vat my saaaaaaaaaaaaaaaaam.......

Julle doen dit al lank ek begin nou eers..... Ek sal maar 16Des probeer om nie heel laaste te wees nie.
Lappies.... slegte nuus... jy sal nie meer punte by my kan koop vir jou 260 nie

Re: Aan my VAN my... vroeë Kersfees/Kersfees
Posted: Tue Nov 25, 2014 9:47 am
by lapman
maxboostsa1 wrote:lapman wrote:Wynand, ons moet bietjie die 260's vat vir n paar skote!! Ek wil graag sien hoe loop daai Mojet.
Fritz Hagen wrote:lapman wrote:Wynand, ons moet bietjie die 260's vat vir n paar skote!! Ek wil graag sien hoe loop daai Mojet.
Vat my saaaaaaaaaaaaaaaaam.......

Julle doen dit al lank ek begin nou eers..... Ek sal maar 16Des probeer om nie heel laaste te wees nie.
Lappies.... slegte nuus... jy sal nie meer punte by my kan koop vir jou 260 nie

Ja Wynand, dankie in elkgeval vir jou hulp terwyl jy vir jou kettie gewag het. Jy gaan tog seker nie al daai punte dadelik uitskiet nie......?!!

Re: Aan my VAN my... vroeë Kersfees/Kersfees
Posted: Tue Nov 25, 2014 4:53 pm
by Fritz
maxboostsa1 wrote:lapman wrote:Wynand, ons moet bietjie die 260's vat vir n paar skote!! Ek wil graag sien hoe loop daai Mojet.
Fritz Hagen wrote:lapman wrote:Wynand, ons moet bietjie die 260's vat vir n paar skote!! Ek wil graag sien hoe loop daai Mojet.
Vat my saaaaaaaaaaaaaaaaam.......

Julle doen dit al lank ek begin nou eers..... Ek sal maar 16Des probeer om nie heel laaste te wees nie.
Niks vrywaar 'n skut om laaste te kom nie, veral nie met daardie formaat waar jy blind skiet op bokteikens met geen sighters. Soos Schalk altyd sê, beste manier om te leer is spring in die diepkant in!
Re: Aan my VAN my... vroeë Kersfees/Kersfees
Posted: Sun Jan 25, 2015 7:21 pm
by Petrie303
maxboostsa1 wrote:Hier is die Howa 6.5x55 met Zeiss HD5 5-25x50 Varmint scope en n Huntbuddy Silencer.
http://img.photobucket.com/albums/v127/MAXBOOSTSA1/IMG_20141120_080219.jpg
http://img.photobucket.com/albums/v127/MAXBOOSTSA1/IMG_20141120_080204.jpg
http://img.photobucket.com/albums/v127/MAXBOOSTSA1/IMG_20141120_080227.jpg
Dagse,
Hoop jy kan my dalk help... weet jou hoe stel mens die Zero Stop op die HD5 5x25x50? Het scope van vriend help instel, turrets gezero (Scroefie net los gemaak en als op 0 gesit). Wou die naweek bietjie geweer se bene strek ma kon net 5moa stel dan steek die turrets (kon wel 11.5moa die scope afraai

) vas en kon ok net 3 moa Links op windage verstel in een rigting en omtren 12 moa regs...
Die handelaar in Welkom waar hy die scope gekoop het het nie die boekie saam gegee nie...
Groete,
Petrie
Re: Aan my VAN my... vroeë Kersfees/Kersfees
Posted: Sun Jan 25, 2015 7:38 pm
by Nico Harris
Petrie bel my - nul 8 2 drie050743.
Sal jou verduidelik.
Groete
Nico
Re: Aan my VAN my... vroeë Kersfees/Kersfees
Posted: Sun Jan 25, 2015 7:45 pm
by JPS
Petrie,
Beste is haal die turrets af, binnekant is klein skroefie, haal hom uit en mo@r weg.
Oom Piet het op die forum staf vir stap verduideliking gedoen erens met foto's.
Groete
Re: Aan my VAN my... vroeë Kersfees/Kersfees
Posted: Sun Jan 25, 2015 9:15 pm
by Pappabeer
Re: Aan my VAN my... vroeë Kersfees/Kersfees
Posted: Mon Jan 26, 2015 8:00 am
by Petrie303
Dankie mense!
Sal gou vanaand by die ou draai maak en dan kyk hoe werk dit. het geweet Jaracal manne kann help!
Nico, sal jou bel as ek nie reg kom nie, ma lyk heel eenvoudig.
Ons het die naweek 'n jagtersdag dag gehad op Middelburg waar die Jagtersdag saam ons Bisley skuts op bok teikens skiet. Springbok op 300m, blesbok op 500m en blouwildebees op 600m. Daar was nogal baie mense kom draai maak.
Vriend van my het sy Howa 308 bull barrel saam gebring met een van daai HD5 op. Geweer was gezero op 100m en toe ek hom wil draai na zero op 300m toe steek daai @$&^#@ zero stop vas en het toe geen Idee om die blerie ding te maak werk nie.... Daai man wou amper sy duur Zeiss teen 'n klip stukkend slaan, kon nie saam skiet nie...
Groete,
Petrie
Re: Aan my VAN my... vroeë Kersfees/Kersfees
Posted: Mon Jan 26, 2015 9:49 am
by JPS
Ja nee dit is baie lekker shoot,
Van ons het op Potch oefensesie gehad vir die Superleague wat die 21 ste Feb afskop. Selfde formaat behalwe dat ons die jaar 2 telbare sighters en 7 telskote skiet. Daar is ook ekstra teiken ingebring, naamlik die jakkals op 300y so Springbok skuif uit na 500y, blesbok 600y, Blouwildebees 700y.
Groete
Re: Aan my VAN my... vroeë Kersfees/Kersfees
Posted: Mon Jan 26, 2015 12:10 pm
by Dries Skiet
Ek het nog nie fotos van alles nie, wag vir liksense. Ook n Hilux gekry, 4L 4x4, Savage 260 LRP, Savage 22250 VLP, Ruger .45 SR1911. En sommer baie koele(punte)
Re: Aan my VAN my... vroeë Kersfees/Kersfees
Posted: Mon Jan 26, 2015 2:19 pm
by DawieKotze
Dries Skiet wrote:Ek het nog nie fotos van alles nie, wag vir liksense. Ook n Hilux gekry, 4L 4x4, Savage 260 LRP, Savage 22250 VLP, Ruger .45 SR1911. En sommer baie koele(punte)
Klink of jy die Lotto gewen het Dries!