Page 1 of 1

17duim blesbok

Posted: Sun Apr 03, 2011 8:14 pm
by mosselv
dit was n baie mooi dag

Re: 17duim blesbok

Posted: Sun Apr 03, 2011 8:21 pm
by mosselv
kan ek die foto vir iemant epos wat hom vir my hier sal op sit ek sukkel verskiklik

Re: 17duim blesbok

Posted: Sun Apr 03, 2011 8:32 pm
by Flip Fouche
Mosselv

Stuur vir Geno of Stefan764 hulle kan jou help.

Flip

Re: 17duim blesbok

Posted: Mon Apr 04, 2011 11:33 am
by Stefan764
Hiers Andre se Blesbok:

[img width=360 height=480]http://i1044.photobucket.com/albums/b44 ... 17duim.jpg[/img]

Re: 17duim blesbok

Posted: Mon Apr 04, 2011 11:37 am
by James Wilson
ALLA WERELD!!!  baie geluk. vertel so bietjie meer:  afstand, punt gewig, kaliber en so aan

Re: 17duim blesbok

Posted: Mon Apr 04, 2011 12:29 pm
by mosselv
die bok het so 150m skuins met sy agterlyf na my gestaan.
Ek kon nie n nek skoot kry nie hy wou nie baie mooi draai nie so ek het net agter die hak skeen n hart skoot in gekry
Ek het hom met my .308 geskiet met150gr geskiet en het genoeg skade gemaak

Re: 17duim blesbok

Posted: Mon Apr 04, 2011 1:45 pm
by Raven
MosselV,

Ek wil nou nie jou post "hijack" nie, maar ek het die bok so 'n hele paar jaar terug geskiet.
My Pa se ou .270, afstand was so 100meter, 6 x42 Tasco scope, 150gr ProAmm fabrieks ammo.

EK wens ek het op daardie stadium sy horings ook gemeet, want dit was regtig 'n mooi groot ram.

[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... lesbok.jpg[/img]

Raven

Re: 17duim blesbok

Posted: Mon Apr 04, 2011 9:19 pm
by mosselv
jis dis n baie mooi ram daai dit so nice gewees het om die meetings te he

Re: 17duim blesbok

Posted: Tue Apr 05, 2011 8:24 am
by Ralph
En toe eet ek die bok wat Raven geskiet heel op! Wors gemaak en de lot! Het hom toe al uit gevra oor die horings maar hy was weer te slim vir my.

Re: 17duim blesbok

Posted: Wed Apr 06, 2011 2:38 pm
by Raven
Ralph,

;D  ;D hahahaha.
Ek onthou nou daai bok was deur jou bestel, dit was 'n groot ou ram daai.. kyk hoe het daai .270 nog gelyk daai tyd, ons het hom mos darem al bietjie mooier gemaak nou.

Daai .270 het Pa in 1974 daarond iewers al gekoop, en hy daai bok was geskiet so 'n paar jaar terug.
Hy het nogsteeds sy oorspronklike dunlopie op. Wys jou net, daar was nie loop inskiet, ladings toets en al die ander dingetjies wat lope se tydperk verkort.

Ek dink pa het gewoonlik so 2 jaar met 'n pakkie patrone geloop, as ek nou vinnig uitwerk na 37 jaar het daai loop nog nie 'n duisend skote gehaal nie  :o  :o

Raven

Re: 17duim blesbok

Posted: Wed Apr 06, 2011 10:12 pm
by Foxcreek
Kan iemand my se hoe meet julle 'n blesbok se horings (van die punt tot onder of moet jy oor al daai riwwe ook meet)???????????

Re: 17duim blesbok

Posted: Thu Apr 07, 2011 7:36 am
by Stefan764
Fox

Van die basis van die horing, aan die voorkant, al in die middel van die horing op tot by die puntjie. Moet nie die toutjie of maatband (tapetjie  ;D ) in die riwwe in druk nie. Jy meet bo-oor die riwwe.

Stef

Re: 17duim blesbok

Posted: Thu Apr 07, 2011 12:25 pm
by mosselv
net so