Page 1 of 1

Smartie Wild

Posted: Thu Jan 15, 2015 7:30 am
by Frikkiedbr
Witbaard vlakvark sog te koop R 1 milj ohb
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Witbaardvlakvark1mil_zps76763d84.jpg
https://www.facebook.com/photo.php?fbid ... 893&type=1

The Rare Golden Zebra
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/GoldenZebra_zpsed66b623.jpg
http://hubpages.com/hub/Meet-Zoe-The-Rare-Golden-Zebra

Swart Kudu
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/10458217_1414157252140081_741109750052717770_n_zpse9b48383.jpg

Saddleback Rooibok
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/10448410_10152875049504717_2880875208955574982_o_zpse95bcf88.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/10374915_324483747703719_5310856261082025848_n_zps6b28dcc2.jpg

Swart Rooibok Ramme
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/10683412_926601587367462_4042140466212541653_o1_zps7c15359a.jpg

Geel blesbok ram
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1385351_1510607072535354_5254365733201309146_n_zps22bd67e6.jpg

Net 'n mooi fototjie
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1384075_770574913019151_4650378281139630253_n_zps3a92870e.jpg

Springbok kleure
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/10406989_676709179113153_364791850805042831_n_zps20843fcb.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/10616009_676708925779845_9164279546440640215_n_zpsb3da052f.jpg

Koffie Springbok
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/10612939_373095049509255_8850726770390813947_n_zpsf77cf6ab.jpg

Kopper Blesbok
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/10636010_363003247185102_6618009907418285077_n_zps848d85d6.jpg

Mooi Buffel
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/7000_297993980352696_1029396701_n_zpscdc2046f.jpg

Bont springbok
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1381927_296519677166793_467852499_n_zpsac98af3f.jpg

Wildebeeste
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1924893_293578090794285_746847868_n_zps1a8406d9.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/10015636_293577937460967_812913580_n1_zpsc9ce95f1.jpg

gemsvark
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/10460724_1727213100837588_2063165937926113603_n_zpsc5d176ac.jpg

Re: Smartie Wild

Posted: Thu Jan 15, 2015 8:08 am
by Herman Huyser
O black-sam, daar val ek van my stoel af. Die gemsvark is briljant, die trane loop nog soos ek lag.

Re: Smartie Wild

Posted: Thu Jan 15, 2015 8:11 am
by matewis
Die zebra is nog altyd vir my mooi.

Re: Smartie Wild

Posted: Thu Jan 15, 2015 8:15 am
by Riaan Kriel
Die gemsvark is die mooiste van die lot ;)

Re: Smartie Wild

Posted: Thu Jan 15, 2015 8:59 am
by PaulM
Die swart koedoe en die koffie springbok lyk nogal mooi..........

.....maar steeds nie so mooi soos die standaardmodelle nie!

Re: Smartie Wild

Posted: Thu Jan 15, 2015 9:41 am
by Capt. Yoda
Witbaard vlakvark sog te koop R 1 milj ohb

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Witbaardvlakvark1mil_zps76763d84.jpg

http://troll.me/images/brick-tamland/lmao-seriously.jpg

Re: Smartie Wild

Posted: Thu Jan 15, 2015 11:28 am
by Giepie
Die een springbok het met sy boude in wetverf geval. :)

Die swart koedoe is nogal mooi, maar vir my is die natuurlike kleure ook steeds die mooiste.

Re: Smartie Wild

Posted: Thu Jan 29, 2015 7:30 am
by stoffelpantoffel
Daai swart/rooi bokke is nogal iets anders. Net gewonder waar die verkleur mannetjie is

Re: Smartie Wild

Posted: Thu Jan 29, 2015 8:14 am
by win270
En wat gaan die terminologie wees as die kleurvariante eendag weer verdwyn? Seker dan praat van 'n rooi-swart-rooibok, ens. Ai, tog!!

Re: Smartie Wild

Posted: Sun Jul 12, 2015 7:09 pm
by musgrave270
[IMG]
IMG-20150712-WA0000.jpg
[/IMG]

Naand manne

Het iemand dalk al die tipe blesbokke gesien? Wat sal mens hulle noem?

Re: Smartie Wild

Posted: Thu Jul 16, 2015 7:58 am
by Doomslayer
Biltongvleis....

Re: Smartie Wild

Posted: Mon Jul 20, 2015 8:29 am
by jacja
Daai Gemsvark sal interesant wees om te jag. :laugh:

Re: Smartie Wild

Posted: Mon Jul 20, 2015 8:34 am
by PWV
jacja wrote:Daai Gemsvark sal interesant wees om te jag. :laugh:
Sal 'n mens nou praat van 'n gemsvark bul of 'n gemsvark beer en van 'n gemsvark koei of 'n gemsvark sog?

Re: Smartie Wild

Posted: Mon Jul 20, 2015 9:45 am
by Boersonderroer
Daai buffel het 'n paar hang klinkers aan hom.

Re: Smartie Wild

Posted: Mon Jul 20, 2015 9:57 am
by FCLoretz
musgrave270 wrote:[attachment=0]IMG-20150712-WA0000.jpg[/attachment]

Naand manne

Het iemand dalk al die tipe blesbokke gesien? Wat sal mens hulle noem?
Fo&^$$ lelik?

Re: Smartie Wild

Posted: Mon Jul 20, 2015 12:13 pm
by Chris Swart
Daai two-tone springbok is vrek lelik.

Daai buffel lyk nie of hy juis "fluks" is met die teelery nie.

Re: Smartie Wild

Posted: Mon Jul 20, 2015 3:29 pm
by Vlakvark Soldaat
Gemsvark, ek is sold! Soek sommer n broei paar...

Daai blesbokke het vuil gesigte, iemand sal aan n fancy miljoenrand naam dink, dit kan ek julle verseker!

Re: Smartie Wild

Posted: Mon Jul 20, 2015 3:39 pm
by musgrave270
Vlakvark Soldaat wrote:
Daai blesbokke het vuil gesigte, iemand sal aan n fancy miljoenrand naam dink, dit kan ek julle verseker!
"n Vriend van my het gesĂȘ dis seker nou net 'n bok ;D

Re: Smartie Wild

Posted: Mon Jul 20, 2015 3:58 pm
by Vlakvark Soldaat
Net n bok??!! Bliksement, hier kom R2mil!