Page 1 of 1
My jaar sover.
Posted: Sun Feb 08, 2015 4:52 pm
by Broadbandboer
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_0030_zpsb79703e9.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_0028_zps854019dd.jpg
My jaar sover.
Posted: Sun Feb 08, 2015 4:55 pm
by Broadbandboer
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_9720_zpsd0ab724d.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_9719_zps6dde7ba3.jpg
Re: My jaar sover.
Posted: Sun Feb 08, 2015 5:07 pm
by Broadbandboer
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_9834_zps591eb173.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_9833_zps1825c11a.jpg
Re: My jaar sover.
Posted: Sun Feb 08, 2015 5:13 pm
by Skywalker
Jo dis nou vir jou n lekker begin, wens ek kon die selle se hieso maar werk is ongelukkig die enigste ding wat my besig hou.
Baie mooi geskiet en dis twee lieflike ysters wat jy daar het.
Christiaan
Re: My jaar sover.
Posted: Sun Feb 08, 2015 6:37 pm
by Broadbandboer
Baie dankie. Dit is 'n .243win en 'n .338 Lapua mag. Ek het die .243 gekoop vir 'n teiken geweer sodat ek nie my 7X64 opskiet nie. Sy het toe in my 13 spanner ontaard. Ek is lekker bederf die jaar sover. Hoop ek kan die pas volhou... Sit tans en wag vir die bosvarke om by my voerder te kom draai...
Re: My jaar sover.
Posted: Sun Feb 08, 2015 6:45 pm
by Skywalker
O ja die bosvark speletjie is n ander lekker ding. Ek was te bang om te vra wat daai ding met die fluted loop en blitz breker is. Dis rerig n mooi arsenaal wat jy daar het.