Page 1 of 3

So paar jag kiekies

Posted: Wed Feb 11, 2015 7:29 am
by Broadbandboer
Hiermee so paar fotos van die Kalahari jag van 2014.

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/DSC_0726_zpsd1bbb84c.jpg

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/DSC_0729_zpscdcd2b00.jpg

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_7827_zps5bd723d1.jpg

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_7812_zpsd8207115.jpg
Kyk mooi tussen die bok se horings....

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_7804_zps4a07ed5d.jpg

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_7784_zpsfbdb61f9.jpg

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_7810_zpsd6c8b686.jpg

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_7796_zps2620dea7.jpg

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_7798_zps3653c941.jpg

Re: Kalahari 2014

Posted: Wed Feb 11, 2015 7:48 am
by Leon Crous
Mooi man.
Paar mooi bokke en goeie foto's.
Waar het julle gejag?
Neem aan dis Tikka Sporter. Watse kaliber?
Vertel bietjie meer man!
Cheers,
Leon.

Re: Kalahari 2014

Posted: Wed Feb 11, 2015 7:58 am
by Nickvn
Dit is nie n Tikka Sporter kolf nie. Kan nie mooi sien wat se geweer dit is nie.

So paar jag kiekies

Posted: Wed Feb 11, 2015 10:20 am
by Broadbandboer
Baie dankie. Dit is 'n .243 win. met 'n Bobby Hart Long Range Target kolf wat 'n aluminium bedding blok in het met 'n Remington 700 aksie en Jewel sneller. Tans het sy nog die oorsprongklike loop op. die geweer het as 'n REM700 SPS VARMINT begin. Ek het hom aangeskaf want ek wou nie my Sauer 200 7x64 gaar skiet nie. Nightforce scope ringe en 20moa picatinny rail. As ek my kant bring is 'Geelslang' dodelik. (Kolf info reggestel. Jammer vir foutjie.)

Re: Kalahari 2014

Posted: Fri Feb 13, 2015 5:32 pm
by Leon Crous
Soory, dit was laat en ek was al bietjie slim! :o
Ek kan ok (nou in die daglig?) sien dis 'n Boyds.
Cheers.

Re: So paar jag kiekies

Posted: Sat Feb 14, 2015 9:21 am
by Broadbandboer
Jong Kudu naby Baltimore.

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/IMG_2469_zps738be307.jpg

Re: So paar jag kiekies

Posted: Sat Feb 14, 2015 9:25 am
by Broadbandboer
Die Gemsbokke naby Roedtan geskiet met die 8x57 en die 7x64. Die 8x57 het 200gn accubonds en die 7x64 150gn SST's. Accubonds het daai bok 'n knop op sy blad geslaan...

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_4330_zps367700df.png

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_4326_zpscee1bf97.jpg

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_4321_zps68c0a0bc.jpg

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_4322_zpsf0fd6310.jpg

Re: So paar jag kiekies

Posted: Sat Feb 14, 2015 9:30 am
by Broadbandboer
Vlakvarkie naby Dwaalboom.

Dit was nie my beste skoot nie. Maar ek onthou hom a.g.v die oordentlike stap wat ek op sy spoor geloop het. Baie moeilik en ver op die spoor geloop vir daai varkie. Dit bly darem lekker om nie moed op te gee nie.

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_1267.jpg

Re: So paar jag kiekies

Posted: Wed Feb 18, 2015 7:41 am
by Broadbandboer
Het 'n jong rammetjie naby vrede geskiet vir vleis. Bokke is naby Vrede in die Vrystaat geskiet.

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_3480_zps52797fcb.jpg

Toe bietjie later op die ram afgekom.

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_3513_zps4bf157c9.png

Re: So paar jag kiekies

Posted: Wed Feb 18, 2015 7:49 am
by Broadbandboer
Biltong jag naby Roedtan .

Kabernossi en russians.

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_7908_zpsa6bcabf0.jpg

Lekker biltong.

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_7899_zpsb2bc2bac.jpg

Re: So paar jag kiekies

Posted: Wed Feb 18, 2015 7:50 am
by FCLoretz
Mooi Gedoen BBB

Re: So paar jag kiekies

Posted: Wed Feb 18, 2015 7:57 am
by sako 30-06
Baie mooi bokke n foto's.

N takbok is verseker op my bucket list.
Is sy vleis so lekker soos almal se?

Re: So paar jag kiekies

Posted: Wed Feb 18, 2015 8:07 am
by Broadbandboer
Sako nee. Die vleis is baie lekkerder as wat almal se. Myne het ek soos 'n skaap by die slaghuis laat opsny. 'n Hele paar mense wat kamstig nie van wild hou nie het al 'skaapboud' op 'n sondag by my geeet en gevra waar het ek die skaap gekoop. As ek se takbok glo hulle my nie. Selfde al oorgekom met 'bees' fillet wat eintlik gemsbok/kudu is.

Re: So paar jag kiekies

Posted: Wed Feb 18, 2015 8:08 am
by BRNO (Pierre)
sako 30-06 wrote:Baie mooi bokke n foto's.

N takbok is verseker op my bucket list.
Is sy vleis so lekker soos almal se?
Sy vleis is super A!!

Daar snatuurlik reels van watter een, en wanneer. Ek is nie 100% seker daaroor nie, maar as jy die regte een klits, is hy eerste klas.

Re: So paar jag kiekies

Posted: Wed Feb 18, 2015 8:12 am
by Broadbandboer
Dankie Fred. Ek gaan maar deur die argiewe en soos hulle op photobucket kom sal ek hulle hier plaas. Ek het maar regtig 'n paar swak fotos ook al geneem waaroor ek nou spyt is. Doen maar die moeite.

Re: So paar jag kiekies

Posted: Wed Feb 18, 2015 8:13 am
by Broadbandboer
Ja die Ramme in die rut as hulle baklei se vleis kan bietjie 'n geur he. Maar vroeg is hulle heerlik.

Re: So paar jag kiekies

Posted: Wed Feb 18, 2015 6:00 pm
by koos 2
Broadbandboer, die takbokke by oom C.P Enslin geskiet ?

Re: So paar jag kiekies

Posted: Thu Feb 19, 2015 8:44 am
by Broadbandboer
Ja. Netso. Daar was 'n swart een wat ek graag wou klits. Maar oom C.P wou nie...

Re: So paar jag kiekies

Posted: Thu Feb 19, 2015 9:13 am
by Broadbandboer
BWB koei geskiet naby tolwe. 98kg uitgeslag as ek reg onthou.

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/DSC00638.jpg

Re: So paar jag kiekies

Posted: Thu Feb 19, 2015 2:39 pm
by koos 2
Gawe oom daai, baie mooi fotos en baie geluk man

Re: So paar jag kiekies

Posted: Fri Feb 20, 2015 9:30 am
by Broadbandboer
Jakkals 'n paar jaar terug geskiet met die 7x64. 550m

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_0585.jpg

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_0583.jpg

Re: So paar jag kiekies

Posted: Mon Mar 02, 2015 12:38 pm
by Broadbandboer
Die volk het die munisipale wildskamp met 'n protes aksie afgebreek en die bietjie wild wat daar was met honde gejag. Baie van die bokke het bytmerke gehad. Ons het hulle toe maar almal geskiet en die vleis vir die kinderhuis gegee.

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_1171.jpg

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_1170.jpg

Re: So paar jag kiekies

Posted: Fri Mar 06, 2015 5:47 pm
by Broadbandboer
RHB in Dwaalboom geskiet. Het die gewere gaan check by die skietbaan na die vlug toe ons oppad kamp toe op die beeste afkom. Ek is met my plakkies skietbaan toe en kaalvoet agter hom in die bos in. Kort broek sonder skoene is 'n resep vir bloei...

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_1259.jpg

Re: So paar jag kiekies

Posted: Fri Mar 06, 2015 5:49 pm
by Broadbandboer
Rooibok ook by dwaalboom. Hier het die son my gepiets....

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_1273.jpg

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_1272.jpg

Re: So paar jag kiekies

Posted: Fri Mar 06, 2015 5:50 pm
by Broadbandboer
Eland bul naby tolwe by Eland safaris.

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/P1010329.jpg

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/DSC04768.jpg