Page 1 of 2

Trofee bokke en ander diere.

Posted: Thu Feb 12, 2015 11:59 am
by Frederik
Na aanleiding van die lekker gesprek oor die trofee en nie trofee en penkop saga, sal ek graag uit interesantheid wil hoor wie van die Jaracal lede het RW trofees op die muur met lengtes en watter spesies?

Ek sal begin:
Rooibok 25"
Bosbok 17"
Blesbok 16 7/8"

Het foto geneem van my foto met die bosbok met n jong Frederik.
Die bosbok en rooibok hang tans by S&O op die muur in PTA

Re: Trofee bokke en ander diere.

Posted: Thu Feb 12, 2015 12:19 pm
by Pappabeer
Rooi Ribbok 7&6/8
Swart Wildebees 25&7/8
Bosbok 15&6/8
ImageUploadedByTapatalk1423736190.816399.jpg
ImageUploadedByTapatalk1423736285.294544.jpg
ImageUploadedByTapatalk1423736353.393207.jpg

Re: Trofee bokke en ander diere.

Posted: Thu Feb 12, 2015 12:26 pm
by Swede
Besonderse bosbok daai, waar is dit gejag?

Re: Trofee bokke en ander diere.

Posted: Thu Feb 12, 2015 12:27 pm
by Swede
Frederik wrote:Na aanleiding van die lekker gesprek oor die trofee en nie trofee en penkop saga, sal ek graag uit interesantheid wil hoor wie van die Jaracal lede het RW trofees op die muur met lengtes en watter spesies?

Ek sal begin:
Rooibok 25"
Bosbok 17"
Blesbok 16 7/8"
Mooi blesbok Frederik!

Re: Trofee bokke en ander diere.

Posted: Thu Feb 12, 2015 12:33 pm
by Geno
Nie almal hang teen die muur nie...
Vlakvark 16.5" Teen die muur. My broer het hom geskiet.
http://i779.photobucket.com/albums/yy80/geno308/vark.jpg

Vlakvark 14.5" Foto
http://i779.photobucket.com/albums/yy80/geno308/265407_10150223712741994_680176993_7756871_256382_o.jpg

Rooibok 26 1/4" Foto
http://i779.photobucket.com/albums/yy80/geno308/DS2_1348.jpg

Rooibok 24" Teen die muur
http://i779.photobucket.com/albums/yy80/geno308/20140620_170702_zps0a240459.jpg

BWB 29.5" Foto
http://i779.photobucket.com/albums/yy80/geno308/IMG-20110626-00081.jpg

Rooiribbok nie gemeet nie, maar behoort die boek te haal/ Foto

http://i779.photobucket.com/albums/yy80/geno308/100_3711.jpg

Re: Trofee bokke en ander diere.

Posted: Thu Feb 12, 2015 12:35 pm
by Frikkie die Rot
Blesbok 18 en n kwart duim

Re: Trofee bokke en ander diere.

Posted: Thu Feb 12, 2015 1:13 pm
by Swede
Aaai maar die manne het 'n paar mooi diere laat val!

Re: Trofee bokke en ander diere.

Posted: Thu Feb 12, 2015 1:21 pm
by Capt. Yoda
Geno wrote:Nie almal hang teen die muur nie...


Rooibok 26 1/4" Foto
http://i779.photobucket.com/albums/yy80/geno308/DS2_1348.jpg
Wanne het jou seun daai een geskiet ? Daai Dasher se Rooibok is n mooi bok

Re: Trofee bokke en ander diere.

Posted: Thu Feb 12, 2015 1:24 pm
by Geno
Hahahahahaha op my 19de verjaardag.

Re: Trofee bokke en ander diere.

Posted: Thu Feb 12, 2015 1:29 pm
by Sangoma (IAN)
Lyk of daai rooibok te veel rooiwyn gedrink het...

Re: Trofee bokke en ander diere.

Posted: Thu Feb 12, 2015 1:52 pm
by DWB
Bosvark 2 x 5.5", 1 x 6&7/8"

Re: Trofee bokke en ander diere.

Posted: Thu Feb 12, 2015 1:57 pm
by NetEk
Geno - dis nou net ek maar daai "toiletseat" van 14.5" is vir my mooier as die 16.5" (nie dat hy lelik is nie 'n mooi ding bly altyd mooi)

Maar ek is nog altyd mal oor 'n vark wat se tande so indraai. Dalk 'n ou hinkering na 'n vark wat een keer weg gekom het op een van my eerste valkvark jagte naby Rooibokkraal jare gelede wat so rond was.

Re: Trofee bokke en ander diere.

Posted: Thu Feb 12, 2015 2:21 pm
by Pappabeer
Swede wrote:Besonderse bosbok daai, waar is dit gejag?

In die bos langs my vorige huis in Mtunzini, noordkus. Ek het hom vir so 2 weke elke oggend met die boog gesoek, hy het erg kondisie verloor en sou nie n vĂªrdere 3 maande maak nie.

Re: Trofee bokke en ander diere.

Posted: Thu Feb 12, 2015 2:50 pm
by Umshwati Boy
[image]http://i864.photobucket.com/albums/ab202/Umshwati/Nyala%20Hunt/a2a9f909-3c4e-4356-8a3a-52f9c3b8156b_zps0eaac02e.jpg[/image]

NYALA 27 3/4"
BLASER R93 416 REM MAG
400GR HORNADY DGX

[image]http://i864.photobucket.com/albums/ab202/Umshwati/Reedbuck%202012/DSC_1309.jpg[/image]

COMMON REEDBUCK 15 1/4"
BLASER R93 375 H&H
BARNES TTSX 250GR

[image]http://i864.photobucket.com/albums/ab202/Umshwati/Bushpigs/IMG-20120104-00364.jpg[/image]

MTN REEDBUCK 7 3/4"
BLASER R93 270 WIN
NOSLER BALLISTIC TIP 130GR

[image]http://i864.photobucket.com/albums/ab202/Umshwati/Bushpigs/DSC00864-Copy.jpg[/image]

BUSHPIG 8 1/4"
BLASER R93 270 WIN
NOSLER PARTITION 160GR

[image]http://i864.photobucket.com/albums/ab202/Umshwati/Bushpigs/DSC_1088.jpg[/image]

BRINDLED GNU 28"
BLASER R93 375 H&H
BARNES TTSX 250GR

Het nie fotos op photobucket nie, maar het ook nog 3 Common Reedbuck almal 15-15 3/4". Een Bosbok 15", en 5 Varke wat oor 5" is.

Re: Trofee bokke en ander diere.

Posted: Fri Feb 13, 2015 12:29 pm
by Frederik
Lekker Manne keep them coming ek sien ons het nog nie 'n Koedoe nie.

Re: Trofee bokke en ander diere.

Posted: Fri Feb 13, 2015 12:32 pm
by Geno
Hier is Wouter se 60.5" bul.
Image Image Image

Re: Trofee bokke en ander diere.

Posted: Fri Feb 13, 2015 2:57 pm
by Frederik
Wouter, Nou daardie is nie elke dag se bul nie.

Alhoewel ek paar mooi bulle saam me kliente gejag het en my eie persoonlik grootse 50" is, is die een aangeheg onder seker die mooiste en was ook die grootse wat nog platgekry het met 'n klient. Hy was 55" met perfekte horings.

Re: Trofee bokke en ander diere.

Posted: Fri Feb 13, 2015 3:06 pm
by Rasmus
My Kudu hy is muur toe.

Re: Trofee bokke en ander diere.

Posted: Fri Feb 13, 2015 3:15 pm
by Rasmus
Nog so paar

Re: Trofee bokke en ander diere.

Posted: Fri Feb 13, 2015 3:17 pm
by Rasmus
Nog n paar

Re: Trofee bokke en ander diere.

Posted: Fri Feb 13, 2015 3:22 pm
by DWB
Wetter maar daai is 'n mooi ot Rasmus!

Re: Trofee bokke en ander diere.

Posted: Fri Feb 13, 2015 4:05 pm
by Rasmus
Dankie DWB

My heel eerste bosvark... vergeet om die tande te meet maar verseker in die boek. Is nogals in my noppies met vlakvark ook ;)

Re: Trofee bokke en ander diere.

Posted: Fri Feb 13, 2015 5:10 pm
by Frederik
Mooi varke Rasmus jy lyk of jy baie geluk aan jou kant het met die mooi trofees.

Re: Trofee bokke en ander diere.

Posted: Fri Feb 13, 2015 6:29 pm
by DWB
Ja beide die Bosvark en Vlakvark is baie mooi! Like daai Vlakvark erg!

Re: Trofee bokke en ander diere.

Posted: Sat Feb 14, 2015 6:58 am
by sako 30-06
Julle manne het al baie mooi trofees geskiet.

N paar "once in a lifetime" wild.

Baie geluk.