Page 1 of 2

Notify me when a reply is posted

Posted: Fri Feb 20, 2015 12:11 pm
by Frikkiedbr
Hello Manne en dames, ek kry nie meer 'n notify as iemand op die blad skryf nie.
Ek het alles gaan check en dis geclick, maar kry niks nie.

Kan iemand dalk help asseblief?

Dankie

Re: Notify me when a reply is posted

Posted: Fri Feb 20, 2015 12:22 pm
by Geno
Click op "SUBSCRIBE TOPIC"

Re: Notify me when a reply is posted

Posted: Fri Feb 20, 2015 12:40 pm
by Frikkiedbr
Dankie Geno sal dit probeer

Re: Notify me when a reply is posted

Posted: Fri Feb 20, 2015 12:42 pm
by Dries Skiet
Selfde hier, ek het niks verander nie, eweskielik kry ek niks meer nie.

Re: Notify me when a reply is posted

Posted: Fri Feb 20, 2015 12:43 pm
by Frikkiedbr
Geno, dit werk ook nie, die post wat jy nou op ge reply het het nie eers na my toe gekom nie. Sien oom Hein sê die Notify werk nie, eish

Re: Notify me when a reply is posted

Posted: Fri Feb 20, 2015 1:08 pm
by Willie
Werk ook nie vir my nie

Re: Notify me when a reply is posted

Posted: Fri Feb 20, 2015 1:41 pm
by Dries101
Selle hier

Re: Notify me when a reply is posted

Posted: Fri Feb 20, 2015 2:01 pm
by PWV
By my ook nie!
Wonder of die sein geblokkeer word? ::)

Re: Notify me when a reply is posted

Posted: Fri Feb 20, 2015 2:09 pm
by Frikkiedbr
Dalk skiet ons die skoot mis, ons moet seker beteaal >:D ++>:

Re: Notify me when a reply is posted

Posted: Fri Feb 20, 2015 5:17 pm
by tripodmvr
Sien my PM's se epos kom ook nie meer deur nie.

Re: Notify me when a reply is posted

Posted: Tue Feb 24, 2015 11:50 am
by Willie
arme Jan van Riebeeck. Dit moet sy skuld wees ;D

Re: Notify me when a reply is posted

Posted: Wed Feb 25, 2015 8:15 am
by douw
Willie wrote:arme Jan van Riebeeck. Dit moet sy skuld wees ;D
Die Wetter!

Re: Notify me when a reply is posted

Posted: Wed Feb 25, 2015 9:32 am
by Jake1
Is die probleem uitgesorteer want ek sit nog steeds met die probleem dat ek nie outomaties notifications kry nie. Moet ek iets stel?

Re: Notify me when a reply is posted

Posted: Wed Feb 25, 2015 9:44 am
by Frikkiedbr
Nee Oom Jake, alles nog dieselfde, geen veranderinge nie. Ons al seker vir oom Hein moet skryf

Re: Notify me when a reply is posted

Posted: Wed Feb 25, 2015 12:40 pm
by jaracal
Ek het niks verander nie en dit wil voorkom of daar baie service providers is wat die e-posse van die forum as spam klassifiseer.
Ek sal dit bietjie dophou en kyk of ek iets daaraan kan doen.
Groete
Heinrich

Re: Notify me when a reply is posted

Posted: Wed Feb 25, 2015 12:48 pm
by Frikkiedbr
Dankie Oom Hein :)

Maar die Notify lê nie eers in my spam boks nie :-\

Re: Notify me when a reply is posted

Posted: Wed Feb 25, 2015 1:12 pm
by Willie
Frikkie ek dink Hein vermoed dat dit al voor dit by jou uit kom geblock word deur jou diensverskaffer (Die ouens by wie jy jou epos adres gekry het)

Re: Notify me when a reply is posted

Posted: Wed Feb 25, 2015 1:25 pm
by Frikkiedbr
Gmail het nie so iets nie Willie. Alles kom daar deur, dit belowwe ek jou :)

Re: Notify me when a reply is posted

Posted: Wed Feb 25, 2015 1:27 pm
by Willie
Ek het juis my epos nou na Gmail verander om dit te toets. En ongellukkig kry ek steeds nie die kennisgewings nie :(

Re: Notify me when a reply is posted

Posted: Wed Feb 25, 2015 1:29 pm
by Frikkiedbr
Ja nee niks kom soentoe meer nie. Dis nie lekker nie. :(
Sal maar hier op die blad moet boer en loer ;D

Re: Notify me when a reply is posted

Posted: Wed Feb 25, 2015 1:33 pm
by jaracal
Sal bietjie verder soek, lyk my dit is 'n globale probleem
Groete

Re: Notify me when a reply is posted

Posted: Wed Feb 25, 2015 1:36 pm
by Willie
Ja nee ek kliek maar op "View new posts" en whala daar boer en kuier ek lekker saam met die nuutste nuus.

Ek wou nog se die groot baas het die dink by die ore toe spring hy my voor :angel:

Re: Notify me when a reply is posted

Posted: Wed Feb 25, 2015 3:10 pm
by Frikkiedbr
Dankie Oom Hein.

Ja nee Jaracal kry nou meer boere hier lol.

Mooi dag Willie

Re: Notify me when a reply is posted

Posted: Thu Feb 26, 2015 12:30 am
by Finfan
Dis Simon van der Stel se skuld!

Re: Notify me when a reply is posted

Posted: Thu Feb 26, 2015 9:36 am
by Killzone
Selfde probleempie. Ek's by yahoo.