Page 1 of 1

gee gou raad asb

Posted: Wed Mar 11, 2015 7:52 am
by cassie_calvinia
my swear se oupa het haelgeweer gehad.
hys dood, papar jare terug al.
my swear se pa vaat die geweer, maar het nooit aansoek gedoen vir lisensie.
my swear wil nou wapen laat stoor, vir later aansoek.
kan hy? of nie?
wapen het nie lisensie. en, is nie genome in boedel.
waar begin hy?
die geweer was nou al die jare in sy pa se kluis.

Re: gee gou raad asb

Posted: Wed Mar 11, 2015 10:15 am
by Boesman10
Kry 'n prokereur want die wapen is onwettig op die oomblik. Daar gaan heelwat tyd en paperwerk ingesit moet word om die wapen op iemand se naam te kry.

Re: gee gou raad asb

Posted: Wed Mar 11, 2015 10:48 am
by cassie_calvinia
Boesman10 wrote:Kry 'n prokereur want die wapen is onwettig op die oomblik. Daar gaan heelwat tyd en paperwerk ingesit moet word om die wapen op iemand se naam te kry.
dit wweeet ek, maar waar stoor hy hom intussen?
kan hy hom laat veilig maak?
hul nie jagters, mmaar het baie senetiment.
sy oupa se vingerafdruk is erns op odie metal gebrand

Re: gee gou raad asb

Posted: Wed Mar 11, 2015 12:14 pm
by joe rocket
Stoor hom by n geweer winkel ek weet party prokereurs stoor boedel wapens. Ooreed jou swaer dat iemand in die familie aansoek doen vir lesensie moenie die geweer laat veilig maak nie.

Re: gee gou raad asb

Posted: Wed Mar 11, 2015 3:28 pm
by cassie_calvinia
joe rocket wrote:Stoor hom by n geweer winkel ek weet party prokereurs stoor boedel wapens. Ooreed jou swaer dat iemand in die familie aansoek doen vir lesensie moenie die geweer laat veilig maak nie.
maar sal 'n geweer winkel ongelisensierde wappen invat?

Re: gee gou raad asb

Posted: Wed Mar 11, 2015 3:31 pm
by Silent Hunting
Cassie,

Praat met Eugene.

Henk

Re: gee gou raad asb

Posted: Wed Mar 11, 2015 4:11 pm
by cassie_calvinia
Silent Hunting wrote:Cassie,

Praat met Eugene.

Henk
sslal laat my swear hom bel

Re: gee gou raad asb

Posted: Wed Mar 11, 2015 7:39 pm
by joe rocket
cassie_calvinia wrote:
joe rocket wrote:Stoor hom by n geweer winkel ek weet party prokereurs stoor boedel wapens. Ooreed jou swaer dat iemand in die familie aansoek doen vir lesensie moenie die geweer laat veilig maak nie.
maar sal 'n geweer winkel ongelisensierde wappen invat?


Cassie ek nou met Rico Coetsee gepraat hy is mede eienaar van legally armed in stellenbosh. Bel hom by 0836570307 hy sal gratis raad vir jou gee.

Re: gee gou raad asb

Posted: Wed Mar 11, 2015 9:15 pm
by Jacquesb
Sterkte
Hoop julle manne kom reg.

Re: gee gou raad asb

Posted: Thu Mar 12, 2015 8:37 am
by Chevvy SS
Ek swear ook my swaer.

Re: gee gou raad asb

Posted: Thu Mar 12, 2015 10:08 am
by Silent Hunting
Chevvy,

Cassie is maar soos hy is. Het al probeer om hom reg te kry, maar daar is nie hoop nie.

Henk

Re: gee gou raad asb

Posted: Thu Mar 12, 2015 10:56 am
by Chevvy SS
Ek trek been Henk.

Dit sal nou stadigaan beter met hom begin gaan na hy die Land-Rover verkoop het.