Page 1 of 1

Burn Rate Factor

Posted: Sun Mar 22, 2015 9:17 pm
by Theunis
Hallo

Is daar iemand wat 'n lys beskikbaar het vir die Burn Rate Factors vir Somchem dryfmiddel???

Sal dit baie wardeer dankie!


Mooi aand!

Re: Burn Rate Factor

Posted: Sun Mar 22, 2015 9:20 pm
by tripodmvr
Is nie mooi by met jou versoek nie. Soek jy syfers of dit wat in QL gebruik word?

Re: Burn Rate Factor

Posted: Sun Mar 22, 2015 9:39 pm
by Finfan
Hi Theunis

Ek het ook laasweek n draad gestig waar ek gevra het of daar n al n databasis van BRFs bestaan vir verskillende dryfmiddels en lotte weens ek gedink het daar moet n tendens bestaan (http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=39570). Uiteinde van die saak was dat BRFs verskil vir verskillende kalibers, koeel gewigte en ook varieer met warm ladings. Beste is om n gemiddelde lading te laai tussen die voorgeskrewe Somchem ladings vir daai kaliber, meet dan daai gemiddelde lading se spoed en kalibreer dan om BRF te kry.

Oom Marius help maar as el verkeerd is.

Groetnis
Neil

Re: Burn Rate Factor

Posted: Mon Mar 23, 2015 8:21 am
by Capt. Yoda
Laai hom, skiet hom, meet hom en dan vernader jy hom.Daar is nie n file nie want alles gaan in almal se gewere verskil.QL en n crony is die kortse pad daar is nie nog n korter een nie

Re: Burn Rate Factor

Posted: Mon Mar 23, 2015 2:47 pm
by Jean Marais
Die burn rate factor is so sensitief dat dit tot verander as jy 'n koeƫl dieper set. Nie baie nie, maar tog.