Page 1 of 1
kudu is 58 inches
Posted: Thu Mar 26, 2015 1:23 pm
by Frikkiedbr
op vleisboek.
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/10428113_784490028314789_8286986094454096922_n_zpsf31mdu4r.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/11088241_784489938314798_410283541644985549_n_zpssgcqaggh.jpg
Re: kudu is 58 inches
Posted: Thu Mar 26, 2015 1:28 pm
by pietbak
Baie mooi kudu, geluk aan die jagter, maar dit doen nie goed vir my geestes toestand nie. Watter provinsie het hy hom gejag?
Re: kudu is 58 inches
Posted: Thu Mar 26, 2015 1:29 pm
by JohanvanZyl
Baie mooi Kudu. Geluk!!
Is daar i lekker storie???
Re: kudu is 58 inches
Posted: Thu Mar 26, 2015 1:31 pm
by matewis
Mag hy NIE voor my inloop hierdie seisoen nie. Ek sal myself nie kan help nie en my bankbestuurder gaan nie verstaan nie.
Re: kudu is 58 inches
Posted: Thu Mar 26, 2015 1:34 pm
by Frikkiedbr
Hier is die inligting wat hulle saam daai bokkie het:
Omuwiwe hunting lodge help USA client to get this amazing kudu bul in our sole hunting area,
Huab conservancy in Damara land.
The kudu bulls are monster big in this 300 000 acres of free roaming area. This kudu is 58 inches
https://www.facebook.com/OmuwiweHuntingLodge
Re: kudu is 58 inches
Posted: Thu Mar 26, 2015 1:45 pm
by Frikkiedbr
Plesier Ludwig, ja nee ek wonder ook.
Mooi bokkie daai. Mens sien hulle maar baie min.
Re: kudu is 58 inches
Posted: Thu Mar 26, 2015 3:12 pm
by Finfan
Baie besonderse stel horings. Hulle kon dalk bietjie meer gewerk het aan voorbereiding en neem van fotos.
Re: kudu is 58 inches
Posted: Tue Nov 03, 2015 10:19 am
by Bees
Daai is groot koedoe!
Re: kudu is 58 inches
Posted: Tue Nov 03, 2015 10:29 am
by Jean Marais
Finfan wrote:Baie besonderse stel horings. Hulle kon dalk bietjie meer gewerk het aan voorbereiding en neem van fotos.
Ek stem saam.
Re: kudu is 58 inches
Posted: Wed Nov 04, 2015 10:41 pm
by Vlakvark Soldaat
In my drome! En bank balans se drome...
Re: kudu is 58 inches
Posted: Thu Nov 05, 2015 7:23 am
by heywillie
baie mooi bul daardie
Re: kudu is 58 inches
Posted: Thu Nov 05, 2015 10:23 am
by Pumba
Indrukwekkende horings. Wens ek kan so een kry. Dit was die maat se dag gewees
Re: kudu is 58 inches
Posted: Thu Nov 05, 2015 10:32 pm
by Ben Remington
Liewe aarde.
Re: kudu is 58 inches
Posted: Mon Nov 09, 2015 2:39 pm
by Wesson
Nice.