.22 lisensie vraag
Posted: Fri Mar 27, 2015 7:45 pm
Naand manne
Ek het ñ vriend wat vir ñ .22 Mossberg wil aansoek doen, sy 1ste vuurwapen.
Die geweer het aan sy oupa behoort, en is nou in n familie trust na sy oupa se dood.
As iemand dalk weet; watse dokumente presies het hy nodig vanaf die trust om by die aansoek teheg? Ek kan hom seker ook na sy DFO toe stuur met die vraag, maar wil hom eerder stuur met die regte dokumente in sy aansoek.
Byvoorbaat dankie