Page 1 of 1

2014 Jag Kiekies

Posted: Tue Apr 07, 2015 11:17 am
by Truvelloman
kalahari springbok jar.jpg

Re: 2014 Jag Kiekies

Posted: Tue Apr 07, 2015 11:19 am
by Dwight375
Baie mooi Truvello man.

Stel jouself bietjie voor hier aan al die lede asb.

375 groete

Re: 2014 Jag Kiekies

Posted: Tue Apr 07, 2015 11:20 am
by Truvelloman
nog paartjies

Re: 2014 Jag Kiekies

Posted: Tue Apr 07, 2015 11:27 am
by J le Roux
Baie mooi en geluk. Daardie boonste ram het darem mooi dik horings!

Re: 2014 Jag Kiekies

Posted: Tue Apr 07, 2015 11:56 am
by Truvelloman
en nog...

Re: 2014 Jag Kiekies

Posted: Tue Apr 07, 2015 12:17 pm
by Truvelloman
.....nog

Re: 2014 Jag Kiekies

Posted: Tue Apr 07, 2015 12:27 pm
by Truvelloman
Namibia bokke

Re: 2014 Jag Kiekies

Posted: Tue Apr 07, 2015 1:12 pm
by Gawie(13mm)
Mooi maat. Jy was besiger in een jaar as wat baie van ons in 5 was. ;D

Verskoon maar vir Dwight, enig man wat so lief vir 'n 375 is, se stopsels is los en dit tas gewoonlik hul sig aan. >:D

Re: 2014 Jag Kiekies

Posted: Tue Apr 07, 2015 7:13 pm
by Eduard Venter
Baie mooi koedoebul daai eerste een. Wat het hy gemeet?

Re: 2014 Jag Kiekies

Posted: Tue Apr 07, 2015 7:50 pm
by Frikkie Coetzee
Hoekom is so baie van die fotos in die donker geneem?

Re: 2014 Jag Kiekies

Posted: Thu Apr 16, 2015 2:28 pm
by Bluwater
Bae mooi springbok en Ribbok.

Daai een Koedoe het daarmee rechtig n stel horings en lyk alsof daar n dik nek wegkruip ook nog.

Re: 2014 Jag Kiekies

Posted: Mon Apr 20, 2015 7:49 am
by Hilux01
Lekker

Re: 2014 Jag Kiekies

Posted: Mon Apr 20, 2015 7:53 am
by hennief
Baie geluk, my bors trek sommer toe van jaloesie... ++>:
Kan nou nie meer wag vir jagtyd nie.