Page 1 of 1

Trofee kalahari Springbok Namibia

Posted: Tue Apr 07, 2015 12:43 pm
by Truvelloman
mooi 15" ram
31kg uitgeslag

Re: Trofee kalahari Springbok Namibia

Posted: Tue Apr 07, 2015 12:46 pm
by Hein (Haan)
Baie mooi Springbok, as ek daai roer van jou so kyk lyk dit of jy hom op n lekker afstand kon geskiet het.
Vertel ons bietjie meer

Re: Trofee kalahari Springbok Namibia

Posted: Tue Apr 07, 2015 12:49 pm
by Gernie
Mooi ramme daai

Re: Trofee kalahari Springbok Namibia

Posted: Tue Apr 07, 2015 12:57 pm
by Truvelloman
nie my roer nie, die plaas boer sin. dis sy kompetisie geweer.
Koevoet.
die ram was vrek skelm, skoot was 380m uit bakkie geskiet wat gerig is vir n uitskiet span.
duin tot duin geskiet

Re: Trofee kalahari Springbok Namibia

Posted: Tue Apr 07, 2015 4:21 pm
by PWV
Truvelloman
Mooi bok! Het jy hom in die hol geskiet?
Ek kyk na die bloed.


Of het hy gestaan? :laugh:

Re: Trofee kalahari Springbok Namibia

Posted: Tue Apr 07, 2015 4:23 pm
by win270
31 kg uitgeslag!! Sjoe, dis baie swaar. Hoop nie jy het biltong raakgeskiet nie...

Re: Trofee kalahari Springbok Namibia

Posted: Tue Apr 07, 2015 4:43 pm
by Mellies
Mooi man!

Re: Trofee kalahari Springbok Namibia

Posted: Tue Apr 07, 2015 5:04 pm
by koos 2
Pragtig en baie geluk

Re: Trofee kalahari Springbok Namibia

Posted: Sun Apr 12, 2015 8:14 am
by Shakespierre
Hi manne,

Wil net beaam...

KALAHARI SPRINGBOKKE is special!!!

Het so paar jaar terug by 'n baie goeie vriend van my pa die Springbok geskiet in die Suide van Namibie, so entjie van Aroab af.

Horings is 14.9" lank en net net oor die 6" dik waar die horings in die kop in gaan.

Was my persentjie van die boer af, na 'n week lang jag waar ek 'n hele paar Springbokke, Koedoes en Gemsbokke help uitskiet het.

[IMG]//images.tapatalk-cdn.com/15/04/11 ... 842eaf.jpg[/IMG]

Kyk hoe lekker dik is die nek?

[IMG]//images.tapatalk-cdn.com/15/04/11 ... 6a5b06.jpg[/IMG]

Hy het ook so net net oor die 30kg uitgeslag.

Taxidermis in Bfn het hom vir my puik verewig.

As dit die Heer se wil is gaan ek Julie weer die GROOT voorreg he om in Nam te gaan jag, maar die keer bo in die Otjiwarongo/Grootfontein area.

Kan nie wag nie. Wil my eerste Eland gaan plat trek. O en my Enigste en Beste Pa in die wêreld het vir my gereel om 'n ou Kameelperd Bul te gaan uitskiet vir 'n boer.

Kan 'n mens so geseen word in een jaar???

I am truly Blessed....

Julle moet 'n awesome dag he!

Re: Trofee kalahari Springbok Namibia

Posted: Sun Apr 12, 2015 8:28 am
by Baasvark
[quote="Shakespierre"]
.....en net net oor die 6" dik waar die horings in die kop in gaan.

I daai mate reg? 6 duim? ;)

Re: Trofee kalahari Springbok Namibia

Posted: Sun Apr 12, 2015 8:58 am
by tripodmvr
Omtrek van horing?

Re: Trofee kalahari Springbok Namibia

Posted: Sun Apr 12, 2015 9:53 am
by Shakespierre

Re: Trofee kalahari Springbok Namibia

Posted: Sun Apr 12, 2015 4:34 pm
by dsmerrills
Very nice boet

Re: Trofee kalahari Springbok Namibia

Posted: Mon Apr 13, 2015 7:03 am
by ruaanb
sjoe pragtige bok