Australia Avontuur Jag
Posted: Thu Apr 09, 2015 10:49 am
So ek was van die die 30ste Maart tot die 6de April in Australia gewees. Bietjie daar gaan jag. En dit was n ongelooflike experience gewees.
Hoe dit als gebeur het, het met Rob (Ausie) in kontak gekom en hy was laas jaar hier om n paar Plains game spesies te jag. Dit was so half n trade jag waar ek hom n Kudu Bul, Waterbok bul en Bosbok ram gegee het in ruil vir n paar takbok spesies.
Spesies wat ek sou jag in Australia: Red Stag, Axis Deer en Sambar Deer.
Spesies wat ek gesien het: Red Stag, Rusa Deer, Sambar Deer, Hog Deer, Fallow Deer, Axis Deer, Elk, Kangoroos, Wallabies.
So die eerste plek waar ons gejag het was so uur en half oos van Melbourne gewees. Dis soos n wilds plaas waar aan ons gewoond is met n klomp spesies om te jag. Al die jag is net op voet en is so 3000ha groot. Die Red Stags was in volle “Roar” gewees. Ons het die spesifieke Stag so op 800m gesien bo op die berg. Nader beweeg en hom gekry waar hy in a dam “wallow” skoot was so 150m n baie mooi 18 punt Red stag geskiet met die 300 Remington Ultra Mag Christensen Carbon Rifle. 180gr Barnes TSX punte.
Hier is n foto van die tarein.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Aus1_zpsba81jnqu.jpg
Die dam waarin hy ge”Wallow” het.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Aus2_zpsvgtib4fd.jpg
My Red Stag wat ek geskiet het. Dink dit is SCI Silver
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Red%20Stag%201_zpsiu4fsd8i.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Red%20Stag%202_zpsjodsywsp.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Red%20Stag%203_zpsldayfxmk.jpg
Oppad terug het ons nog n paar Reds Raak geloop en die Monster Red Stag
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Aus3_zpsjz4ifkpx.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Aus5_zpsfcb3aeoz.jpg
Hier is nog n foto van die Tarrein waar die Samber en Rusa deer uithang
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Aus4_zpsjqf1x6rs.jpg
Volgende wat ons sou jag is die Axis deer. Hulle loop gewoonlik in trope en Noord in Australia kan jy tot 100-150 in n trop sien
Het hierdie Stag op 200m geskiet met die 300 RUM
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Axis%201_zpsxl30hwg2.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Axis%202_zpskzjfdrd9.jpg
Die volgende dag het ons vertrek na die “High Country” naby die dorpies van Omeo en Dinner Plain opsoek na Sambar Deer. Dis so 1500m bo see vlak en in die winter is dit oortrek met sneeu. Koue Wereld. Hier het ons op n plaas van 38 000 ha gejag die grootste Beesplaas in die Victoria Provinsie. Dit word bestuur deur n Ou Zimbabwer wat sy plaas verloor het in 2001. Hoe die jag werk daar is jy gaan sien die Bestuurder hy se vir jou watter deel van die plaas jy mag jag. Geen geriewe jy kamp in die veld en doen als van daar af. Soos die ou Bosveld dae.
Om n ordentilke Sambar Stag te skiet dink ek is erger as n groot Kudu bul. Jy het ten minste 5-7 dae nodig. Gedurende dag is hulle in die baie digte Bloekom/ Bluegum Woude waar hulle maar nie baie doen nie. Hulle beweeg dan laat midag in die oop stukke end an weer vroeg oggend weer terug na die Digte dele toe. So jy jag net vroeg oggend en laat midag. Ek het ongelukig nie n groot stag gekry nie maar wel n Jong een vir vleis geskiet om Biltong en wors meer te maak vir die bestuurder.
Hier is n paar fotos van die tarrein
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Aus8_zpspfn3rpwq.jpg
My Gids Rob en sy Pointer “Moose”
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Aus7_zpsh2ysuhvf.jpg
N “Rub” beteken daar is n stag in die area
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Aus6_zpsiqg2uulc.jpg
Die laaste dag het ons hierdei wilde hond geskiet hulle noem al die wilde honed “Dingos”. Die staat betaal jou $100 vir elke hond wat jy skiet
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Aus9_zpsyocetszq.jpg
Die 300 Remington Ultra Mag Christensen Carbon Rifle met n Swarovski Z6 5-30x50 met n Muzzle Break
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Aus10_zpsyscn2xvi.jpg
Rob se Landcruiser V8
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Aus12_zpshbjkavqj.jpg
En jy kan nie Australia toe gaan en nie n Kangoroo skiet nie.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Aus11_zpslrl0rb7g.jpg
As enige iemand die geleentheid ooit kry om daar te gaan jag gebruik dit, dit was n ondervinding van n leeftyd.
Vergelyking van Australia en Suid Afrika:
Al die diere op Privaat en staats grond is verniet daar asook geen dagfooie nie behalwe vir die Wilds Plase
Geen voor die tyd gereel vir jag ens nie jy daag net op.
In Suid Afrika kan ons dankbaar wees vir al die spesies wat ons kan jag.
Groot bereiding “Scouting” Trail Cam Fotos, baie loop en baie Glance vir stags.
Takbok vleis is nie so great nie veral nie in die Rut nie.
Jy kamp in die veld en waar jy was moet skoon gemaak word anderste word jy nie weer daar toegelaat nie.
Net om so paar goed te noem.
So ja volgende jaar gaan ek weer vir Waterbuffel, Rusa, Hog en Sambar deer hoop om so paar forum manne saam te vat.