Page 1 of 1

Nagsig toerusting

Posted: Tue Apr 14, 2015 9:46 am
by JohanvanZyl
Hallo Manne

Hoop hier is 'n paar manne wat sal kan help. Familie van my wat naby Aranos boer wil bietjie meer uitvind oor nagsig toerusting wat gebruik kan word op jakkies spesifiek. Ek sien Safari het Nitesite toerusing in Wolf en Viper. Het enigiemand ervaring oor die spesifieke produk? Ander produkte wat julle ervaring oor het is ook welkom. Ek luister graag.

Re: Nagsig toerusting

Posted: Tue Apr 14, 2015 10:24 am
by Boesman10
Op die noot - Wat is die verskil tussen a Gen 1 en 'n Gen 3?

Re: Nagsig toerusting

Posted: Tue Apr 14, 2015 12:54 pm
by Katefbessie
Dagse Johan,

Pulsar se reeks in nie N750 en N770 is maar die 2 Nagsig teleskope wat die "dedicated" manne die meeste gebruik. Hy gaan jou wel 'n paar rand uit die sak jaag.

GForce, Dawie Malan is twee van die aktiewe manne op die forum wat ek weet die Pulsars besit.

Re: Nagsig toerusting

Posted: Wed Apr 15, 2015 1:02 am
by Francois Marais
Johan
Jou familie kan my kontak as hulle wil.....ek skiet ook jakkalse met n Pulsar N770 nagsig.....

Mooi loop
Francois
0811275447