Page 1 of 1
Blou Wildebeesbul
Posted: Sun Apr 19, 2015 9:39 pm
by Kubus
My eerste Bloue.
Kon nie wag dat die naweek aanbreek nie. Nou is dit als verby.
Fantastiese naweek saam met n klomp ysters as jagmaats, gasheer, gasvrou en gidse.
Daar is net een word, dit was great.
Re: Blou Wildebeesbul
Posted: Sun Apr 19, 2015 9:48 pm
by VdWalt
Baie geluk! Dit is 'n bul van 'n bwb!
Re: Blou Wildebeesbul
Posted: Sun Apr 19, 2015 9:56 pm
by ROBBIE1
Wel gedaan Kubus.
Vertel bietjie meer, ek kyk maar sien nie die skoot nie. Kaliber, afstand, waars die skoot ens.
Re: Blou Wildebeesbul
Posted: Sun Apr 19, 2015 10:00 pm
by JohanvB
Veels Geluk!!
Re: Blou Wildebeesbul
Posted: Sun Apr 19, 2015 10:27 pm
by Bakkies303
Mooi bwb. Stem saam met Robbie, gee bietjie meer inligting. Verlos ons van ons nuuskierigheid. In watter area het jy gejag?
Re: Blou Wildebeesbul
Posted: Mon Apr 20, 2015 6:17 am
by ruaanb
netjies!
Re: Blou Wildebeesbul
Posted: Mon Apr 20, 2015 6:55 am
by Smitstertjies
Pragbul en foto!
Re: Blou Wildebeesbul
Posted: Mon Apr 20, 2015 7:10 am
by toelie
Baie geluk
Re: Blou Wildebeesbul
Posted: Mon Apr 20, 2015 7:21 am
by sako 30-06
Baie geluk,BWB jag is vir my van die lekkerste wild om te jag.
Re: Blou Wildebeesbul
Posted: Mon Apr 20, 2015 7:37 am
by Carl
Geluk Kubus, dit is lekker jag bokke daai. Mooi bul.
Re: Blou Wildebeesbul
Posted: Mon Apr 20, 2015 7:46 am
by Hilux01
Mooi man
Re: Blou Wildebeesbul
Posted: Mon Apr 20, 2015 10:57 am
by Finfan
Baie mooi!
Re: Blou Wildebeesbul
Posted: Mon Apr 20, 2015 10:59 am
by Ashley
Baie netjies!
Re: Blou Wildebeesbul
Posted: Mon Apr 20, 2015 4:24 pm
by Kubus
Die jag is deur 7 pelle gedoen die afgelope naweek op Rangers so 20 km buite Uitenhage in die Oos Kaap.
Die plaas is ook die opleidingsfasiliteit vir studente in Wildplaas bestuur en die 2de jaarstudente tree as gidse op.
Skitterende seuns, en die gasheer en gasvrou is skitterende gasvrye mense. Soos ons dit noem, sout van die aarde. Verblyf eenvoudig uitstekend, dubbelverdieping Lapa.
Wild volop. Pryse seker die beste in Suid Afrika, ingesluit akkomodasiepryse. Daarom dat n mens sukkel om plek te kry.
Die betrokke bul seker so op 100m geskiet, hy het skuins van voor gestaan. Moes hom voor op die linkerblad in skiet. Skoot daarna deur die long. Net daar in sy spore dood. Stuk punt opgebreek en rug se kant toe. 30-06 met 168 grein. Gewone PMP's.
Seker die grootste koedoebul in my lewe daar gesien, maar die ou skelm het my gebol. Nie verniet die "grey ghost" gedoop nie.
Ek het al baie in my lewe gaan jag en hierdie was die lekkerste ooit. Reen of te not.
Re: Blou Wildebeesbul
Posted: Mon Apr 20, 2015 5:28 pm
by ROBBIE1
Dis nou mooi dankie vir die vertel, altyd lekker om te hoor waarmee, waar ens.
Nogmaals geluk met n mooi Bwb!
Re: Blou Wildebeesbul
Posted: Mon Apr 20, 2015 6:41 pm
by Mellies
Mooi man!
Re: Blou Wildebeesbul
Posted: Mon Apr 20, 2015 6:49 pm
by 30-0Kwes
Mooi gemaak.
Dis so lekker om die jag stoories te begin lees die tyd van die jaar. Dit maak dat n man die tyd verby wens om by jou eie jagte uit te kom!