Page 1 of 1

Warm Thabazimbi

Posted: Mon Apr 20, 2015 10:16 am
by Rooster1089
Hallo,

Ek deel met julle ons onverwagse dag jag in januarie.
Ek ontvang 'n oproep van my oom af en hy vra my om saam te gaan Thaba toe vir een dag.
Ons kan enige iets skiet van vlakvark, rooibok, koedoe en bwb en teen baie baie goeie pryse.
Vroeg oggend voor die son opkom al op die plaas en geniet 'n lekker koffie terwyl ons wag vir die son.
Ek het die dag met my Howa .270 en 150gr S&B gejag.
Ek kon darem 1 koedoe koei, 1 bwb koei en 1 bwb bul skiet in eendag.
Die foto's is nie die mooiste nie maar, daar was nou nie tyd vir mooi maak in die bos nie, plus dit was oor die 40 grade warm gewees die dag!
http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_0978_zpsa0e07009.jpg
http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_0984_zpsfd0195c1.jpg
http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_0996_zpsae4b8695.jpg