Page 1 of 1

Ribbok

Posted: Thu May 05, 2011 6:08 pm
by Monrique (SJ)
Het vandag die op e-pos gekry.  Die bok is in die Sneeuberge glo geskiet in die Murrysburg distrik.  Hy was 31kg uitgeslag en die horings 7.5"

[img width=560 height=420]http://i740.photobucket.com/albums/xx41 ... Ribbok.jpg[/img]


Groetnis

Re: Ribbok

Posted: Thu May 05, 2011 7:42 pm
by whisper
Baie mooi ribbok daar, glo die jagter sal in sy noppies wees met daai ene!

Pretty walk.

Whisper. :)

Re: Ribbok

Posted: Fri May 06, 2011 10:39 am
by JPS
baie netjiese bok.

Groete
Jan

Re: Ribbok

Posted: Fri May 06, 2011 1:26 pm
by 243Songdaug
Baie mooi bok daai - Ek wonder net hoekom is daar bloed op die bok se pens?

Re: Ribbok

Posted: Fri May 06, 2011 1:28 pm
by Geno
Jaco, sodat daai reukies waarvan jy so baie hou kan uitkom! ;)